+24
Selfsorg in De Kelders

Demure & Sea la Vie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Mark street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hierdie eiendom beskik oor 2 selfsorgwoonstelle, Demure en Sea la Vie, elk met 'n privaat ingang. Demure is 'n knus woonstel, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers, en bied 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis terwyl hulle hierdie pragtige kusdorp besoek.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n slim-TV. Die oopplan-kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele in. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n buite-area met braaigeriewe en 'n eetarea geniet, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike winkels en restaurante is naby, en besienswaardighede soos Klipgat se Plaat is ongeveer 3.6 km weg.

Die lugtige woonstel Sea la Vie beskik oor 3 gemaklike dubbelslaapkamers, asemrowende see-uitsigte en 'n knus kaggel. Geniet 'n eetarea, DStv en WiFi, asook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser. Die badkamer bied beide 'n aparte bad en stort, en daar is 'n wasmasjien vir u gerief. Buite kan gaste ontspan en vermaak met privaat braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mikayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Mark street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Demure & Sea la Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 4)
Bespreek

19 Mark street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA104774c09e6d451a157845a80064dcbb17339432213e429d913ba6150597a4ba36ebdcc8566208cea315fa2774f6f2fbc419?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 19 Mark street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.561394683204 19.356641931009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang