Den-Away Selfsorg Gastekamer
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
-
Vanaf
R880R792 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Den-Away Selfsorg Gastekamer is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Dennesig, Middelburg.
Dit is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat ingang beskik oor 'n slaapkamer met 'n klein sitarea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Verder is daar 'n slim-TV met Netflix en DStv Now. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasmasjien.
Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Vars melk en gratis koekies of beskuit word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid het lugversorging en lei na 'n privaat tuin met braaigereiwe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Middelburg bied verskeie besienswaardighede soos Loskopdam, Botshabelo Historical Village, die Tradisionele Ndebele Village, en aktiwiteite soos gholf, visvang by Ribbokkloofdam, 4x4, bergfietsry, staproetes en asook vis vang en kyaking by Middelburgdam.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Den-Away Selfsorg Gastekamer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga