Deo Favente Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Deo Favente Holiday Home
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
Breekskade sal van die gas geëis word nadat die perseel besoek is en die inventaris deur 'n verteenwoordiger van Deo Favente deurgegaan is.
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Deo Favente Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (vir 12 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za