Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Juvantè

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Deo Juvantè
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Khongelani K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khongelani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

The host was so friendly and professional. We loved our stay there. It's a perfect place to go and escape from the city noise. Special shout out to the host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldon G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheldon G
Gesin met klein kinders

For travelers seeking a quiet weekend away from the city.

Relaxing stay in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon, veilig en rustig.

Die akkommodasie is skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die omgewing is rustig en veilig. Jannie en sy seun was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het Saterdagoggend motorprobleme gehad en hulle het nie geaarsel om ons te kom help nie, selfs al was dit 6 uur in die oggend. Ons sal beslis weer 'n bespreking by hulle maak as ons weer in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir troue.

Netjies en skoon. Jannie is 'n ware gasheer met fantastiese kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelikheid en gasvryheid was wonderlik. Die personeel doen ekstra moeite met als.

Kuier was baie lekker en rustig. Die ligging was ideaal vir waarheen ons wou gaan die Sondag. Personeel is vriendelik. Chalets is baie mooi en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jon N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek!

As jy wil ontspan, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kenneth K

Calling Caretaker everytime we went in and out was too much.

Not trusting us that we made a payment even after sending proof of payment. Our rooms were not cleaned for 5 days, what is worse is they lied that they cleaned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5a7b4b7194d1a71d731994bec9a0f32b7bb5b6c7a707a02caed105cadd52355257d254abfec3f9c3808b76c057c2841f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 N4 Portion 30 of Farm Woodstock 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632722420885 26.885344965619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem