Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Juvantè

Selfsorg
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Deo Juvantè is 'n vreedsame lodge in die rustige bosveld-area. Dit is op Woodstock Plaas op die N4 wat ongeveer 22 km van Swartruggens en 45 km van Rustenburg af is. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien daar 'n gemeenskaplike swembad het.

Die lodge bied verblyf aan in 2 chalets of 3 permatente en daar is ook 21 kampeerplekke. Elke opsie bied slaapplek aan 4 gaste. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Elke chalet het ook 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Die chalets het elkeen ook 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is en daar is privaat buitebraaigeriewe.

Alle kampeerders het toegang tot ablusiegeriewe wat verdeel is tussen 3 geboue. Hierdie badkamers het storte, wasbakke en toilette. Elke staanplek het braaigeriewe en kragpunte.

Elkeen van die 3 permatente beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke permatent het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let asb. dat hierdie tente nie kombuise of koffiemaakgeriewe het nie, maar daar is wel braaigeriewe buite. Gaste wat in die struktuurtente tuisgaan moet asb. hul eie kosmaaktoerusting en -geriewe saambring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Deo Juvantè
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Deo Juvantè het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Erfdeel 30 van Woodstock Plaas, 22 km vanaf Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5a7b4b7194d1a71d731994bec9a0f32b7bb5b6c7a707a02caed105cadd52355257d254abfec3f9c3808b76c057c2841f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 N4 Portion 30 of Farm Woodstock 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632722420885 26.885344965619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem