Beskrywing
Hierdie ruim eenheid het slaapplek vir 5 gaste op 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens, maar dit kan ook in 5 enkelbeddens verdeel word. Die beddens is ekstra lank en is van hoogstaande gehalte om 'n wonderlike nagrus te verseker. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n tafel met sitplek vir 4. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is komplimentêre WiFi, 'n TV met DStv, gerieflike kragpunte vir selfoonlaaiers, 'n haardroër en elektriese komberse in die eenheid. Die eenheid het sy eie stoep en privaat ingang wat 'n uitsig oor 'n netjiese tuin bied en dit word daagliks skoongemaak indien gaste dit so verkies. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. 'n Verwelkomingskinkbord met happies wag op gaste wanneer hulle inklok.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit by die tarief. Komplimentêre houtskool, blits en vuurhoutjies asook koffie, tee, rooibostee, melk en beskuit is ingesluit.
Huisreëls
Deo Resta is in 'n veilige, rustige, stil en afgeleë plaasdorpie geleë.
Gaste kom hierheen om die rustigheid te geniet. Geraas of harde musiek is streng verbode.
Daar is 'n kort grondpad van 250 m wat na die instansie lei. Die grondpad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die beddens is ekstra lank en is van hoogstaande gehalte om 'n wonderlike nagrus te verseker. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n tafel met sitplek vir 2. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is komplimentêre WiFi, 'n TV met DStv, gerieflike kragpunte vir selfoonlaaiers, 'n haardroër en elektriese komberse in die eenheid. Die eenheid het sy eie stoep en privaat ingang wat 'n uitsig oor 'n netjiese tuin bied en dit word daagliks skoongemaak indien gaste dit so verkies. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. 'n Verwelkomingskinkbord met happies wag op gaste wanneer hulle inklok.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit by die tarief. Komplimentêre houtskool, blits en vuurhoutjies asook koffie, tee, rooibostee, melk en beskuit is ingesluit.
Huisreëls
Deo Resta is in 'n veilige, rustige, stil en afgeleë plaasdorpie geleë.
Gaste kom hierheen om die rustigheid te geniet. Geraas of harde musiek is streng verbode.
Daar is 'n kort grondpad van 250 m wat na die instansie lei. Die grondpad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die beddens is ekstra lank en is van hoogstaande gehalte om 'n wonderlike nagrus te verseker. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n tafel met sitplek vir 3. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is komplimentêre WiFi, 'n TV met DStv, gerieflike kragpunte vir selfoonlaaiers, 'n haardroër en elektriese komberse in die eenheid. Die eenheid het sy eie stoep en privaat ingang wat 'n uitsig oor 'n netjiese tuin bied en dit word daagliks skoongemaak indien gaste dit so verkies. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. 'n Verwelkomingskinkbord met happies wag op gaste wanneer hulle inklok.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit by die tarief. Komplimentêre houtskool, blits en vuurhoutjies asook koffie, tee, rooibostee, melk en beskuit is ingesluit.
Huisreëls
Deo Resta is in 'n veilige, rustige, stil en afgeleë plaasdorpie geleë.
Gaste kom hierheen om die rustigheid te geniet. Geraas of harde musiek is streng verbode.
Daar is 'n kort grondpad van 250 m wat na die instansie lei. Die grondpad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom