Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 100

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Desert Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anne-mariè D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mariè D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurskoon.

Was heerlik en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Anne-mariè,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer!
Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Lorinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die woestyn!

Pragtige ligging en omgewing! Skoon linne en slaapgeriewe! Ons was bewus van die huurdiens van die breekware, maar was nie voorbereid gewees dat die vorige gebruikers nie regtig die verblyf wil gebruik nie. Jy moet jou eie piekniekmandjie saamneem as jy wel van die verblyf wil gebruik maak! Geen handdoeke word voorsien nie - slegte handewasseep word voorsien. Die kamers het nie 'n koffiemaakarea nie - slegs die buitekombuis, ongelukkig nie bruikbaar as daar 'n sandstorm is nie. MAAR as jy daar stop vir oornag, 'n vinnige braai en weer ry, is dit 'n ideale plek met pragtige natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Lorinda,
Dankie vir die terugvoer. Bly julle het ons pragtige ligging, omgewing, skoon linne en slaapgeriewe geniet! Ons het breekware te huur asook 'n lys waar kos voorraad bestel kan word om self voor te berei. Nie seker wat u bedoel met eie piekniekmandjie nie? Daar Word altyd vars handdoeke voorsien in elke kamer - indien daar nie was nie, moes dit ongelukkig 'n fout van die skoonmaak en bestuur personeel gewees het wat dit moes nagaan - jammer daaroor! Beste wense, Die Desert Camp Span.

Desert Camp
Erna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Erna V
Saam met vriende

Baie mooi area, meer verwag van die verblyf.

Hulle mis baie klein goedjies, soos hakkies vir handdoeke en koelplek. Hulle rekeningsdepartement is nie op standaard nie. WiFi was onbeskikbaar. Lugversorging het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Erna,
Dankie vir die terugvoer.
Bly julle het van ons mooi omgewing gehou.
Daar is 'n yskas in die kombuisie op die stoep.
Tydens julle verblyf was daar 'n wêreldwye probleem met internet a.g.v. beskadigde Seacom kabels in die Rooi See - dit het ongelukkig ons WiFi ook geraak.
Ons het 'n span wat dadelik kan aandag gee as julle probleme met lugversorging ervaar en dit aanmeld by ontvangs.
Alles van die beste!
Die Desert Camp Span

Desert Camp
S K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus.

Heerlik, soos voorheen. Dalk kan net iewers aangebring word dat die sterrenag beter is sonder ligte wat deurentyd skyn van die bure? Mense is soms onbewus hiervan, veral as hulle uit stedelike omgewings kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste S K,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf en rus vir die siel geniet het!
Sal kyk om 'n nota aan te bring oor die ligte.
Sien uit om julle weer te sien!
Beste wense,
Die Desert Camp span

Desert Camp
Andries L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries L
Gesin met tieners

Aaan al die verwagtinge voldoen.

Kon selfs rugby kyk op 'n groot skerm, lekker swem en heerlike warm bed on in te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Baie dankie Andries vir die wonderlike terugvoer.
Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Desert Camp span

Desert Camp
Magda En Hannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda En Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was werklik fantasties.

Ons het die sonsondergang en die sterre later geniet by 'n vuurtjie met 'n wyntjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Magda & Hannes,
Baie Dankie vir die mooi terugvoer en goeie punte.
Ons is so bly julle het die ongelooflike sonsondergang en die mooi sterrehemel geniet.
Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Best wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Samantha P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil. Prentjie mooi.

Was net nie mal oor die eetgerei en breekware nie. Die borde was staal en alles het soos staal geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Samantha, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het ons prentjie mooi omgewing geniet asook die stil en rustigheid. In ons eetgerei bokse gebruik ons emalje borde en bekers omdat dit nie so maklik vlek of breek nie - jammer dat julle nie daarvan gehou het nie. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense. Die Desert Camp span

Desert Camp
Ute R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ute R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location for visiting Sossusvlei.

It was the first time for us to stay at Desert Camp and I would come back again to stay more than 2 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Dear Ute, Thank you for the great review. We are definitely looking forward to see you in the future for a longer stay. Best wishes, Desert Camp Team

Desert Camp
Pauk S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon.

Pragtige omgewing. Dis net 'n voorreg om hier te kan oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Paul,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is baie bly julle het ons pragtige omgewing geniet!
Sien uit om julle weer te sien!

Beste wense,
Die Desert Camp span

Desert Camp
Leon L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om in die hemel the kan slaap.

Wanneer die jakkals laat aand voor jou deur staan en blaf dan weet jy. Ons is in die hemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons is so bly julle het julle verblyf by ons geniet!
Hoop om julle weer te sien met jul volgende vakansie na Namibië!

Desert Camp
Wendy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Reisiger se droom.

Dis die 2de keer wat ons hier tuisgaan. Vyf jaar terug was die huisies nog tente. Dis nou pragtig opgradeer. Eenhede is baie mooi skoon met 'n lieflike stort en 'n aparte toilet. Hier is soveel fotogeleenthede. 'n Fotograaf se droom. Die braaiplekkie is 'n klein bietjie op verkeerde plek geplaas veral as die Ooswind waai, want dan rook jy jouself uit, maar mens kan mos jou stoel skuif en deur toehou. Iets wat negatief was, is die "hol-gelê"-matrasse. Ons is nie swaar mense nie, maar as jy lê vou die matras weerskante om jou toe en jy kan net in daai gat lê. So asseblief vervang die matrasse sodat gaste uitgerus opstaan. Hoop ons kan volgende keer lekker slaap, want jul sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle van ons opgradering hou asook die pragtige fotogeleenthede!
Die braaiplekke is eintlik perfek vir normale weer en lugvloei - die oos-wind waai bitter min en is maar dwars om dinge omver te gooi - jammer vir die ongerief. Ons neem ook die matras kwessie op met ons verskaffers.
Hoop om jul binnekort weer te verwelkom!

Desert Camp
Martin N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N
Gesin met klein kinders

Puik.

Perfek geleë en eenheid is baie mooi en prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Baie Dankie Martin vir die wonderlike terugvoer!
Ons is baie bly dat julle ons ligging geniet het asook ons praktiese eenhede.
Sien uit na julle volgende kuier by ons in Sossusvlei!
Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Petri P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petri P
Gesin met klein kinders

Oulike plek, maar kort aandag aan detail om selfsorg te vergemaklik.

Mooi plek, een met die natuur, nuut oorgedoen. Daar was net 'n paar klein goedjies wat die ervaring minder aangenaam gemaak het. Proppe vir wasbakke was weg, eetgerei het goed gekort, die klein stofie het een plaat nie gewerk nie, te min stoele. Alhoewel ons geboek het vir twee kinders ekstra, was daar nie beddegoed vir hulle gewees nie. Anders as dit, was dit steeds 'n baie mooi plek om te oornag en 'n ervaring om die natuur so te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Petri,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle van mooi Desert Camp gehou het. Ongelukkig het ons besprekingskantoor nie die kinders raakgesien op die bespreking nie en het dit toe nie so oorgedra op ons stelsel nie, so ons ontvangs het nie geweet om ekstra beddegoed in die kamer te sit nie. Baie jammer daaroor! Net so jammer dat daar ander dinge fout gegaan het, gaste steel die proppe, maar ons het nou punte bygelas wat ons vloer bestuurde daagliks moet nagaan soos die proppe en dat al die plate op die stofies werk.
Hoop om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Chrissie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrissie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, net 'n bietjie te duur.

Die Desert Camp is baie netjies en goed geleë om Sossusvlei te besoek. Ons het baie lekker gebly en alles het gewerk soos verwag. Ek kan Desert Camp sonder voorbehoud aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Helmut,

Dankie vir die terugvoer en aanbeveling! Ons is bly julle het van ons ligging gehou asook ons netjiese eenhede.

Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Rona M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig asemrowend.

Dit was 'n belewenis! Pragtige omgewing en die personeel is vriendelik. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer Rona.
Bly om te hoor julle het die omgewing geniet en ook die vriedelike diens wat u van ons personeel ontvang het.
Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom.
Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Louis V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met vriende

Baie uniek en lekker.

Baie unieke destinasie gewees. Kamers is ruim en skoon. Die geriewe is voldoende en daar is ook 'n heerlike area met swembad en kroeg. Goeie ondervinding gewees, alhoewel nie goedkoop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Louis,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor u het ons ruim kamers, swembad en kroeg area geniet.
Sien uit om u weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Freddie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie L
Gesin met tieners

Pragtige ligging en uitsigte.

Ons het twee nagte by Desert Camp oorgeslaap. Ons moes ongelukkig twee huisies bespreek en betaal vir 'n gesin van vier, wat die verblyf baie duur gemaak het. Maar dit was steeds goedkoper as die alternatief. Die kamp is pragtig, die huisies skoon en ruim, en die badkamers modern. Daar is 'n swembad en gedeelde kuier-area. Ons het braaipakke met vleis en bykosse vir aandete bestel, wat baie gerieflik was. Die omgewing rondom die kamp is stil en rustig, met die mooiste uitsigte. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Freddie,

Baie dankie vir die aanbeveling en wonderlike terugvoer! Ek is baie bly om te hoor dat julle ons skoon huisies, swembad, die mooi uitsigte asook die gerief van die kosbestellings vir braai geniet het!

Die slaapbank wat in die eenhede by Desert Camp is sal net té ongemaklik wees vir tieners van 13 tot 15 jaar met die lengte asook die matras se dikte in ag genome. Dis hoekom ons dit beperk tot klein kinders onder 12 jaar wat kan deel met ouers.

Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom met jul volgende kuiertjie in Namibië!

Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Laurent C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laurent C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location but lack of professionalism.

Place is really great, view on the mountain. Meat for BBQ is really excellent! A must in Namibia if you know how to braai. Staff made a lot of mistakes and laundry bag was missing but it's a good place if you would like to be close to Sesriem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Dear Laurent,
Thank you for the rating and review. We are glad you enjoyed our location, the beautiful mountain views as well as the meat from our fresh food on the order list. Our sincere apologies about the mistakes our staff made, we will tend to the issue.
Looking forward to welcoming you back during your next visit to Sossusvlei.
Best wishes,
The Desert Camp team

Desert Camp
Masjien B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Masjien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ideaal vir besoekers aan Sossusvlei.

Die ligging, omgewing, teenwoordigheid van wild op die perseel en die uitleg van die eenhede is almal pluspunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Masjien.
Ons is baie bly dat julle die ligging, ons eenhede asook die wild wat vrylik daar ronddwaal geniet het.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Marie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Saam met vriende

Hulle sal ons beslis weer sien.

Ontvangs was puik. Vriendelike staf. Verblyf was pragtig, skoon, netjies. Die kombuis was 'n aangename verrassing op die stoep. Te veel goeie punte om op te noem. Aan te beveel vir enigeen wat skoonheid, rustigheid en alombevrediging soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Camp se terugvoer

Beste Marie,
Vreeslik baie dankie vir die ongelooflike terugvoer en aanbeveling. Ons is bly om te hoor julle het die ontvangs, al die geriewe by Desert Camp asook die vriedelike diens van ons personeel geniet.
Sien uit daarna om julle weer te sien met julle volgende toer na Sossusvlei.
Beste wense,
Die Desert Camp Span

Desert Camp
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas op die C27/D826, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqdKhjkj3zgtjUEcb1hT7hldAeyQMSSkafwQbRLky0oC7zZwOyP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm on C27/D826 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.48687019377 15.849270693461
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem