Desert Inn
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 37, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan.
Ons het ook konferensiegeriewe en 'n saal vir spesiale geleenthede. Dan is daar 'n ten volle gelisensieerde kroeg waar ligte etes bedien word, en daar is 'n TV in die kroeg.
Al ons kamers het satelliet-TV, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Ons twee selfsorg-eenhede is ten volle toegerus, een met lugversorging, en jy hoef niks saam te bring behalwe jou klere nie.
Ons het ons ook 'n wittebrood-suite vir die paartjie wat iets spesiaals soek.
Desert Inn is elegant, modern, nostalgies en geleë in Middelburg se middedorp. Ons bied ook ligte middagetes en 'n driegang-aandete op versoek. Kom maak 'n draai en ervaar die vriendelike gasvryheid van Desert Inn se bestuur.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kerkstraat 37, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Desert Inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 37, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom