Desert Palace Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Desert Palace Hotel and Casino ResortHotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf Upington geleë. Dit is op die pad tussen Kuruman, Vryburg, Johannesburg en Golf Course Road. Die oord bied 'n rustige en ontspanne atmosfeer met vriendelike, goed opgeleide personeel wat jou hulle prioriteit maak. Ons sal aan al jou behoeftes voldoen en seker maak dat jou verblyf onvergeetlik is.

Die hotel bied verblyf in 24 kamers, met 'n opsie van standaardkamers of die meer eksklusiewe kamers, met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Hier wag die vreedsame atmosfeer vir jou met fraai versierde kamers, wat 'n stresvrye en genotvolle verblyf aanmoedig. Elkeen van die kamers het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, kamerbediening, telefoonlyne, 'n haardroër, en 'n elektroniese kluis. Die meer luukse kamer het ook WiFi en 'n yskassies met ekstras wat gereël kan word. Rolstoelvriendelike kamers is op versoek beskikbaar.

Hotel gaste het toegang tot ons heerlike swembad-area. Ander geriewe sluit in: die casino, ons restaurant met 'n speelgrond en lapa, speletjiesarkade, konvensie-sentrum, 'n dagsorgsentrum, mini-gholfbaan en winkels. Daar is ook 'n kegelbaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Desert Palace Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R693 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za