+39
Gastehuis in Springbok

Desert Rose Guest House and Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Desert Rose Guest House and Self-catering is in Springbok in die hartjie van die Noord-Kaap se Namakwaland geleë. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf teen sakpas-tariewe. Die huis is gerieflik stapafstand van verskeie winkels, restaurante en banke af.

Dit het skouspelagtige uitsigte op die omliggende granietkoppies en die prentjiemooi dorp. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt geleë en is 'n baie sentrale blyplek gedurende die gewilde blommeseisoen van Julie tot September.

Ons bied akkommodasie in ruim B&B-kamers en selfsorg-eenhede. Die B&B-kamers het lugversorging en 'n privaat ingang, en suite-badkamer, DStv, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die selfsorg-eenhede het elk 'n en suite-stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n onderdak-area wat privaat is.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel met afstandbeheerde toegang.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Dit kan 'n volledige, heilsame plaasontbyt met vars vrugte uit die tuin of 'n kontinentale of vegetariese ontbyt wees. Elke dag is daar 'n ander spyskaart. Wegneem-ontbytpakkies is ook op versoek beskikbaar.

Desert Rose Guest House and Self-catering het die ideale ligging op pad van Windhoek in Namibië na Kaapstad in Suid-Afrika, so dit is perfek vir oornagverblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Julie E
Gesin met klein kinders
5.0
Great stopover! Great stopover before heading back to Cape Town with the family. Loved that they are pet friendly. Friendly reception, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Hennie P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie huislik. Baie rustige gebied en geriewe was baie goed.
Aug 2025
Marita G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gemaklik. Pragtige, netjiese en goed ingerigte verblyf. Baie goed toegerus. Sal definitief weer hier bespreek.
Aug 2025
Daniel L
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Staff were friendly and welcoming, and rooms were clean and comfortable. The location was perfect for exploring the surround...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Chester W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly, net wat ons gesoek het.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Desert Rose Guest House and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.659041 17.893593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang