Uvongo Akkommodasie by DesiredRest | LekkeSlaap
+8

DesiredRest

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ostendweg 12, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

DesiredRest is in die kusdorpie Uvongo geleë en bied toegang tot winkelsentrums, restaurante en Uvongo se strand. Gerieflike verblyf word in 'n eenslaapkamer-eenheid wat vir selfsorg toegerus is gebied. Dié kamer het 'n aparte ingang en is op die eienaars se eiendom geleë.

Dié kamer is ideaal vir 'n paartjie opsoek na 'n vreedsame rusplek en het 'n aparte ingang wat na die tuin en swembad lei. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer is vir basiese selfsorg toegerus en het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n draagbare braai. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, haardroër, strykyster en strykplank, tee en koffie, bedlinne, badhanddoeke en 'n TV met plaaslike kanale. Daar is 'n koppelpunt vir 'n standaard DStv-dekodeerder. Gaste kan dus hul eie dekodeerder saambring vir toegang tot DStv.

Gaste kan van die swembad op die eiendom gebruik maak of in die tuin ontspan en na die voëls luister. Uvongo se strand is 1 km van die eiendom af en Margate se strand is 4,8 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by DesiredRest sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir DesiredRest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ostendweg 12, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink DesiredRest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ostendweg 12, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGK9l7UkCFYr9jhWjLhi776PzNJwaGu2Fo2WAZ1nIS1BsABBjEt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 12 Ostend Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.829780447066 30.39319025582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za