Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito moet met aankoms betaal word.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Dit sluit nie die was van skottelgoed in nie.
Gaste word gevra om asb. nie 'n geraas te maak na 22:00 in die aand nie.
Wanneer gaste vertrek, moet die woonstel asb. in dieselfde toestand gelaat word as met aankoms. Andersins word 'n R200-fooi gehef om die woonstel behoorlik skoon te maak.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
DStv-toegang is beskikbaar, gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Ostend Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang