LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+60
Gastehuis in Parys

Devondale Guesthouse & SpaPrime picks icon.

Prime picks icon.


  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R59, Schoemansdrif, Portion 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Devondale Gastehuis & Spa is 2 kilometer buite Parys geleë aan die magtige Vaalrivier tussen Buffeldoringbome. Hierdie gastehuis is ideaal vir die avontuurlustige, natuurliefhebber, sowel as die individu wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf is ook ideaal geleë vir toeriste wat die Vredefortkrater wil besoek of antiek wil koop in die talle winkels in Parys.

Die gastehuis bied 7 luuks gemeubileerde kamers. Elke kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, DStv (volle pakket) en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen het ook 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Vir wintertye is daar ondervloerse verhitting, verhitte storte en 'n kaggel. Drie van die kamers is toegerus met Jet Master-badkamers.

Devondale kan ook as 'n selfsorghuis verhuur word, met 5 of 7 kamers, almal en suite, met 'n volledig toegeruste kombuis.

Die prentjiemooi tuin van 2 hektaar en perdestalle is ook teenwoordig vir gaste om te geniet. Neem kennis dat daar 'n klein gruispad met baie hobbels na die eiendom is, doen asseblief navraag oor die toestand van die pad voor aankoms.

Gastehuis het 24-uur sekuriteitsdienste by die hek en rondom die eiendom.

Hierdie eiendom het 'n gemeenskaplike swembad met 'n mooi uitsig oor die rivier.

'n Spa is ook by die gastehuis beskikbaar, ons kan binne- en buite-spa-behandelings doen.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Visvang
Gholfbaan

Kamers

Damond Hill
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Damond Hill-kamer het 'n koningingrootte-bed en is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en dubbelwasbak. Die kamer het genoeg stoorplek in die ingeboude kaste. Daar is ook koffie- en teemaakgereiwe, yskassie en lugversorging. Gaste het toegang tot gratis WiFi op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Buite
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Don Auriello
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste in 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Dis ideaal vir 'n klein gesin. Dit het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n haardroër, yskassie, vloerverwarming en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
DStv
Volle pakket
Braai
Buite
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Yskas
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Jackelberry
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Braai
Buite
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sunday Silence
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sunday Silence is 'n grondvloer-eenheid met 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer (met bad en stort) en is geskik as 'n gesinskamer met Desert Orchid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Volle pakket
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Valegro-suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Valegro Suite is die wittebroodsuite en is toegerus met 'n koningingrootte-bed met 'n romantiese atmosfeer. Die kamer het 'n patio wat uitkyk oor die pragtige Vaalrivier waar gaste hul ontbyt kan geniet. Die badkamer beskik oor 'n Jacuzzi-bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Geriewe sluit in lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gaste het toegang tot gratis WiFi op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
DStv
Volle pakket
Braai
Buite
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Buite
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Desert Orchid
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Volle pakket
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Rosettenville Suite
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Volle pakket
Braai
Buite
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leon V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende en rustige verblyf. Baie lekker gebly daar.
Okt 2026
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was great staying there, will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Yolette F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was heerlik, lekker uitgerus teruggekom. Die kuier het my verwagting oortref en die vriendelike en hulpvaardige personeel het dit ekstra spe...
Sien meer
Feb 2026
Andrew H
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed the stay. We enjoyed the stay very much and we had a very nice time at the spa. I only have two recommendations due to the f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sherry S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker terugkeer na Devondale, it was uitstekend. Ons verblyf by Devondale was alles en meer waarna ons gesoek het. Dit is selfs mooier in ...
Sien meer
Aug 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leon V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Uitstekende en rustige verblyf. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Wonderful. It was great staying there, will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolette F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons kuier was heerlik, lekker uitgerus teruggekom. Die kuier het my verwagting oortref en die vriendelike en hulpvaardige personeel het dit ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We enjoyed the stay. We enjoyed the stay very much and we had a very nice time at the spa. I only have two recommendations due to the fact that this is a self-catering unit and you can't use the kitchen to warm up your meals. I will suggest a microwave to be added to the unit. There is not a 2-person table or two loose chairs to sit on. The place is well looked after. Neat and clean. All the staff we had interaction with were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherry S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons sal vir seker terugkeer na Devondale, it was uitstekend. Ons verblyf by Devondale was alles en meer waarna ons gesoek het. Dit is selfs mooier in persoon as op die foto's. Die ligging is ideaal en omring met die mooie natuur. Die kamers is netjies, skoon en bevat alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clariza B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Prachtige natuurskoon en verblyf. Die verblyf was netjies en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa R
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Ons het heerlik gebly. Pragtige verblyf met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mionneke K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
1.0
Nov 2026

Aaklig. Telleurstellend. Nee. Alles behalwe wat op die webtuiste se blad adverteer word. Vuil. Geen spa. Diens swak. Speelarea vir kinders stukkend en vrotvuil en n risiko. Patio en patio meubels vuil. . Lig by swembad werk nie. . Niks beskuit in kamer. Toe ons kry nadat ons gevra het was dit met bruin geldrekkies vasgebind. Ketel in kamer wobble rond op basis en moet vasgehou word om dit te laat kook. Nie genoeg breekware in kamer. . Downlight in kamer hang uit dak. Stortkop verstop. . Verlengkoorde se proppe bruin vuil en taai. Grillerig. Geen 2punt proppe vir haardroër of haartang of om foon te laai. . Ek het video's en foto's die webtuiste. Die is daylight robbery. Dit waarvoor n mens betaal en wat jy kry is alles behalwe 5ster!!!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Suria
Devondale Guesthouse & Spa
Ons is baie jammer. Ons gaan jou refund vir die naweek. Sodra ek bewys het, stuur ek aan jou. Ek is so jammer. Groete Suria

Elizabeth K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

More than adequate for an overnight stay. Pleasant, cold. I would have liked an electric blanket; otherwise, clean, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Will definitely recommend. What a beautiful place! Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Devondale Guesthouse & Spa
Thank you very much! Hope to see you soon again.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Devondale Guesthouse & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Damond Hill
Slegs verblyf
Don Auriello
Slegs verblyf
Valegro-suite
Slegs verblyf
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R59, Schoemansdrif, Portion 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNTRhNjEwLWQ5MGItNGIxYi04NWJkLTc5MjYzYTlhNzUwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 R59, Schoemansdrif Portion 8, Rosettenville 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.926192821457 27.42349371314
Soek in 'n groter streek