LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Devondale Guesthouse & Venue | LekkeSlaap
+55

Devondale Guesthouse & Venue

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Devondale Guesthouse & Venue
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese mooi verblyfplek.

Vriendelike kliëntediens. Sal Devondale beslis aanbeveel.

Carla G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige & Fantastiese Atmosfeer

Perfek vir 'n romantiese wegbreek! Hoogs aanbeveelbaar! Die oomblik wat jy deur Devondale se hekke ry voel jy dadelik tuis. Die perde wat jy verby ry en die groot ruim grasperk in die oprit is so verwelkomend. Devondale is mooi gastehuis met sy ruim kamers en verwelkomende gasvrou Wida is besonders. Jy voel dadelik tuis. Ons het weggebreek vir ons huweliksherdenking. Met aankoms het Wida ons ingelig dat sy ons opgegradeer het na die honeymoon suite teen geen ekstra kostes. Die kamer was besonders en smaakvol. Jy kon die rivier hoor en sien buite jou kamer. Mooi, mooi, mooi!

Ilse G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G
Saam met vriende

Dit is is n baie lekker plek, rustig en sal enige tyd weer terug gaan.

Ons het baie welkom gevoel, die mense was vriendlik en ons kamer was baie mooi. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en dit is gald nie ver van parys se hoof straat nie. Ons het geniet om vir die perde te gaan kyk en het baie by die revier gaan sit. Dis n lekker plek op bietjie weg te kom en vars lug te kry.

Alida B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Lafenis uit die stad.

Vriendelike ontvangs, inboekproses flink en vinnig. Die kamer was lieflik en die omgewing stil met heerlike pragtige tuine om in te ontspan. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Riette G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette G
Gesin met tieners

Perfek vir asemskep.

Ons tweede besoek aan Devondale. Dit was die eerste plek waarnatoe die kinders wou gaan toe lockdown begin lig het vir gastehuise. Heerlik baljaar in die swembad en die rustigheid van die rivier en bome was net wat ons nodig het.

Rochelle F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing place. Great location.

Truly beautiful place. All the luxuries you could wish for. So tranquil.

Marthie L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en rustige wegbreek.

Vriendelike ontvangs en lekker ruim, skoon kamer en badkamer.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie Marthie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Devondale Guesthouse & Venue
Wendy T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The rooms are beautifully decorated and clean. The outside areas are lovely. Lots of places to sit and relax. The view of the river is very pretty.

I booked this venue as it is advertised as a bed and breakfast. Upon arrival we were told that they no longer serve a full breakfast but a continental breakfast. I felt a little cheated as the continental breakfast consisted of a laughing cow cheese wedge, muesli, a very small bowl of grapes and a liqui fruit. There was no breakfast continental or other served to us at a separate fining area.

Yolande H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Is baie vriendelik ontvang. Kamer was mooi, netjies en gerieflik. Die uitsig is beautiful.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review was wonderlik om julle by ons te hê.

Devondale Guesthouse & Venue
Lizette D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Heerlik en ontspanne.

Beautiful gastehuis!

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie Lizette ons waardeer julle resensie en dankie vir julle ondersteuning.

Devondale Guesthouse & Venue
Jos C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos C
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met baie goeie diens en fasiliteite - beslis waarde vir geld.

Sien sterre.

Gerrit F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deksels lekker.

Sal net graag wil he dat hulle relings by hulle trappe vir on krippels aanbring. Ek het gesukkel om by die trappe op te kom. Dis regtig al wat ek kan aanbeveel.

Hettie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek vir 'n naweekwegbreek!

Devondale is 'n klein paradys. Die natuurskoon langs die walle van die Vaal is asemrowend. Definitief die plek vir natuurliefhebbers wat wil wegbreek van die alledaagste roetine. Hier kan jy heerlik ontspan. Die gasvrou is vriendelik en die kamers is silwerskoon. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie, Hettie. Was wonderlik om te kon akkommodeer.

Devondale Guesthouse & Venue
Mardien S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mardien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis aanbeveel!

Ons het heerlik gebly, mooiste plek, paar tree van die rivier af. Vriendelike ontvangs en baie skoon en netjiese kamer. Pragtige dekor!

Anel K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker salige en rustige wegbreek reg langs die Vaalrivier. Mika het ons baie tuis laat voel, baie dankie!

Sien sterre.

Thys R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can't have a better view on the river!

Remember to ask for the hot breakfast option in the garde, it's to die for.

Francois K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en vrede omring jou terwyl jul rus.

Devondale Gastehuis is 'n unieke en pragtig versorgde plek, met ruim kamers en natuur uitsig. Ons het heerlik gerus en ontspan asook die natuurskoon langs rivier geniet. Word absoluut aanbeveel, 'n rustige en stil plek wat ook baie naby die dorp van Parys is.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie dat u die tyd gemaak het om vir ons 'n resnesie te skryf. Hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms!
Groete
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
James L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place and hosts, will visit again!

Had a very good stay in a very well located, well hosted and beautiful facility. Will visit again.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Hi James,
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Sien uit om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Nerisa C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerisa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gerieflik juweel op die wal van die Vaalrivier.

Die pragtige woning word omring deur asemrowende natuurskoon en grasterasse wat afloop tot op die wal van die Vaalrivier en orals omvou stilte jou. Die kamers is pragtig, skoon, en gerieflik, mooi op die oog. Wida ons gasvrou, was baie vriendelike en hulpvaardig. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak as ons in Parys moet oornag.

Judy G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het meer verwag vir die prys.

Dit is baie mooi daar. Dit was regtig baie ontspannend langs die rivier. Die hele manier hoe dit geadverteer word is net misleidend. Met B&B verwag ek ordentlike ontbyt en nie net 'n bakkie jogurt met 'n kasie in die yskas nie. R1200 vir 2 persone is nogal duur vir dit wat ons gekry het.

William S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige ligging met die beste uitsig oor die rivier en omgewing.

Sal enige tyd weer daar bly en vir vriende aanbeveel. Dankie vir die tyd daar.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Hallo William en Karin,
Dankie vir julle mooi resensie. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Devondale Guesthouse & Venue
Lee-ann F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome diens.

Die plek is op die mooiste ligging geleë. Baie netjies en bitter goeie diens. Die eienaars het vir seker die extra myl geloop om my en my man se ervaring uitstekend te maak.

Bianka L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, natuurskoon en ontspannend!

Die gronde is vreeslik mooi onderhou, die kamers mooi, gerieflik, met al jou behoeftes in ag geneem en ontmoet. As mens nie so graag deur die dorp wou stap nie sou ek met liefde net in die tuine en op die oewer van die Vaal kon wegraak.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Hallo Bianka, Dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Groete Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Nick C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie en baie rustig.

Baie lekker gebly. Baie rustig. Geniet die geluid wat die rivier maak soos dit oor die klippe spoel. Dis 'n baie mooi venue en sal verseker weer daar gaan kuier as ons weer oorbly in Parys.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Goeiedag Nick,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit! Hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Susan K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike verblyf langs rustige Vaalrivier.

Pragtige netjiese, skoon en smaakvol gemeubileerde gastehuis op die wal van die rustige Vaalrivier. Wida, die spontane gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Heerlike ontbyt geniet. Heerlik geslaap. Personeel is almal baie vriendelik. Alles is daar wat 'n mens nodig mag kry. Selfs piekniek gehou op die grasperk langs rivier. Wil beslis weer soontoe gaan.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Dankie Susan. Jou lieflike resensie maak die harde werk die moeite werd. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Reinier S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier S
Enkelreisiger

Baie lekker en vriendelike mense.

Mooier plek, sal weer daar gaan oorbly.

Corne V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing met mooi en gerieflike kamers.

Devonvale is 'n baie aangename en gerieflike gastehuis. Die kamers was baie goed ingerig. Wida, die gasvrou, het ons baie vriendelik verwelkom.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Dankie vir die lieflike resensie, Corne. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Joanne D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Total relaxation in a beautiful setting.

We spent our 30th Anniversary weekend at Devondale and it was most memorable. The room was neat and clean with attention to detail. The setting is picturesque and serene. We would recommend this venue to anyone wishing to recharge their batteries, relax and unwind. We will definitely be going back in the near future.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to see you back soon. Regards Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Hennie B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, vriendelik ontvang en sal dit graag aanbeveel.

Dit was lekker op die oewer van die Vaalrivier. Ons het beide ons verblyf geniet.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Johan O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die omgewing is baie mooi en rustig. Die kamers is skoon en stylvol. Ons het oornag van Nampo af en was definitief die moeite werd.

Carla P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met vriende

Baie netjies met die mooiste uitsig!

Devondale was fantasties! So netjies en skoon met die mooiste uitsig van die rivier. Wida is baie behulpsaam. Sal dit vir seker aanbeveel.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie Carla. Dit qas heerlik om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan huisves.

Devondale Guesthouse & Venue
Johans H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johans H
Saam met vriende

Lieflike kamers, pragtige tuin, spasie, rustigheid.

Ek dink ons was almal goed verras met die lieflike kamers en pragtige tuine. Ek dink 'n mens moet voor die tyd besluit of jy 'n bed en 'n stort soek of wil jy heerlike stil in weelde langs die Vaalrivier sit met 'n goeie boek. Hierdie plekkie is beslis nommer 2. Anders kan jy seker vir bietjie goedkoper in die dorp bly en dan meer Parys as 'n bestemming geniet. Op 'n ander noot, kort so bietjie meer melk in die yskas en dalk 'n paar snytjies brood en rooster vir ontbyt in die ontbyt kamer. Maar anders was dit onvergeetbaar. Lieflike ligging. So paar km buite Parys.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek gaan beslis aandag gee aan die goedjies wat jy noem. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Devondale Guesthouse & Venue
Erika H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons tyd by Devondale was fantasties. Dit is die mooiste plek en Wida is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Ek sal dit vir enige iemand sterk aanbeveel.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Goeiedag Erika,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom!

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Carien S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis net buite Parys op die oewer van die Vaalrivier.

Pragtige fasiliteite by hierdie netjiese gastehuis op die oewer van die rivier. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Beste Carien,

Dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om julle in die nabye toekoms weer hier te kan verwelkom.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Kelpie O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelpie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n ongelooflike gastehuis!

Ons het ongelooflik lekker gebly en is lekker bederf! Die rivier en tuin is pragtig, ideaal vir 'n heerlike piekniek. Ons sal beslis weer daar gaan bly en dit vir ander aanbeveel!

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Goeiedag Ankia.

Dit is so lekker om so mooi resensie te kry en dit maak die harde werk die moeite werd. Baie dankie. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Groete Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Nadine V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal en al 'n rustige ervaring.

Luuks, rustig en romanties!

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning Nadine. Hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Jeanne-mari J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good quality and romantic place.

Good quality and romantic view on the vaal River. Good quality service and extra treats to make it special.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Hi Jeanne-Mari,

Dankie vir julle ondersteuning en mooi resensie, dit was heerlik om julle te kon huisves.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Dawie En Annalise M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike naweek in 'n lieflike omgewing. Devondale het aan meer as ons verwagtinge voldoen. Sal beslis weer daar gaan bly.

Baie dankie vir Wida se gasvryheid en moeite met ons. Ons het heerlik gerus en die lieflike natuur en rivier skep 'n atmosfeer van vrede en rustigheid. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Meghann D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Ons het heerlik gebly, die kamer was pragtig en ons is bederf met eetgoed en minibar in die kamer. Baie goeie waarde vir geld!

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Goeiedag Megann,

Baie dankie vir die mooi resensie. Was heerlik om julle te kon akkommodeer.

Groete
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Stian S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van my beste ervarings sover by 'n gastehuis.

Die omgewing is pragtig, die kamer was baie mooi en was heeltyd skoongemaak.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Beste Stian,

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Teresa F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Gesin met klein kinders

Die akkommodasie en omgewing was pragtig!

Ons sal beslis dit weer besoek.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie Teresa, dit maak die harde werk die moeite werd as ek sulke lekker en mooi resensies lees. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Marike J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Beeldskone plek en uitstekende diens!

Devondale is ongelooflik mooi en rustig. Die eienaar is baie vriendelik en lewer uitstekende diens. Ons het soveel meer gekry as wat ons verwag het en was baie hartseer toe ons moes ry. Sal beslis terug gaan en definitief vir ander mense aanbeveel.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Beste Marike,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons glo en vertrou dat ons julle in die toekoms weer by Devondale sal sien.

Mooi bly en groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Johan S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet!

Almal was vriendelik en behulpsaam, alles is stylvol en netjies. Kan nie wag om weer te gaan.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Goeie dag Mnr en Mev Staal,

Dankie vir mooi resensie. Dit Was heerlik om julle te kon huisves. Vertrou dat ons julle in die toekoms weer sal sien.

Groete
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Johannes J L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Gastehuis duisend!

’n Gastehuis wat sy sterre werd is. Wida is ’n gasvrou duisend. Alles was perfek, van die pragtige uitsig tot die heerlike matras.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Was heerlik om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer.

Groete
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Marizanne B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig.

Heerlik! Besoek gerus! Baie vriendelike mense.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie Marizanne, dis altyd lekker om 'n mooi resensie te lees. Hoop om julle in die toekoms weer te huisves.

Groete,
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Adriaan G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan G
Besigheidsreis

Nie na wense.

Alhoewel die verblyf baie skoon en netjies was, voel mens asof jy inbreuk maak op die huishouding.

Julia P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful place.

Great weekend, will definitely be going back. Wida was a lovely host, along with her beautiful dogs.

Susann L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en verblyf.

Ons tydjie by Devondale was verskriklik lekker. Wida-hulle was vriendelik, behulpsaam, baie gasvry en het ons dadelik laat tuis voel. Die gastehuis is pragtig, skoon en netjies. Love die meubels. Dit was rustig met pragtige natuurskoon en sonsondergange. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Hallo Susann,
Baie dankie vir die mooi resensie. Word opreg waardeer. En nogmaals dankie vir julle ondersteuning.
Groete
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Suné K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suné K

Netjies, skoon en rustige atmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs. Kamer was skoon en gereed. Ekstra moeite is gedoen met stoorplek vir fiets. Baie dankie!

Kirsten C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, professioneel, so maklik en 'n fantastiese gasheer!

Ons sal definitief hierdie fantastiese akkommodasie aanbeveel en sal weer daar bly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, professional, so easy and fantastic host!

We would definitely recommend this fantastic accommodation and will stay there again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Thank you Kirsten. It was wonderful to have all you all here.

Devondale Guesthouse & Venue
Louis D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met vriende

Uitstekende gastehuis met die beste uitsig!

Uitstekende gastehuis met die beste uitsig! Baie vriendelike ontvangs. Rustige verbly net buite Parys. Kan dit verseker aanbeveel!

Frik B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net aangenaam!

Netjies, skoon en kan blyplek ten hoogste aanbeveel! Well done, Wieda.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Hallo Frik

Baie dankie. Was heerlik om julle by ons te hê.

Groete
Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Nerissa M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste gastehuise in Parys.

Die gastehuis is reg op die oewer van die rivier en ons kon heerlik vlieghengel. Die swembad wat oor die rivier kyk was ook 'n welkome lafenis. Die kamer was stylvol versier en baie netjies. Ontbyt was uit die boonste rakke. Laaste maar beslis nie die minste nie, was die gasvrou. Sy was vriendelik verby en het ons onmiddellik op ons gemak laat voel. Sal die gastehuis vir almal wat luukse gemak soek aanbeveel.

Devondale Guesthouse & Venue's terugvoer

Baie dankie Nerissa & Pierre. Was lekker om julle te kon huisves. Groete Wida

Devondale Guesthouse & Venue
Delia B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Ons was baie beïndruk met ons verblyf by Devondale gastehuis. Die kamer was nuut, netjies en baie stylvol uiteengesit. Die gronde is ruim, skoon en die ligging naby die rivier bring 'n kalmte mee, ideaal as jy wil rus en uitspan vir 'n naweek. Die diens was ook puik en baie vriendelik. Ek sal beslis weer daar bespreek en ook die plek aanbeveel aan vriende.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNTRhNjEwLWQ5MGItNGIxYi04NWJkLTc5MjYzYTlhNzUwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 R59, Schoemansdrif Portion 8, Rosettenville 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.926192821457 27.42349371314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!