LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DeVosRus | LekkeSlaap
+101

DeVosRus

31 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir DeVosRus
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natalie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Welcoming!

Welcoming hosts with beautiful surroundings!

Hanno P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno P
Saam met vriende

Wonderlik, baie lekker.

Eienaars was baie vriendelik en het gemaak dat ons baie welkom voel. Die kamers is groot, baie skoon en netjies. Baie veilig. Baie mooier as wat die foto's die gastehuis uitmaak om te wees. Definitief die geld werd. Volledig toegerus met alles wat jy sal benodig. Loadshedding het geen invloed gehad nie, gastehuis het generator en aircons, wat die verblyf baie gerieflik gemaak het.

DeVosRus's terugvoer

Hanno
Vreeslik baie dankie vir jou resensie, dit is vir ons vreeslik lekker om so 'n positiewe resensie te sien, ons en ons personeel, wat baie trots is op hulle kamers, is jou ongelooflik dankbaar en weet ons waardeer dit baie.
Gerrit & Arista de Vos

DeVosRus
Crisandra U - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crisandra U
Gesin met klein kinders

Gevoel of ons by familie kuier.

Ons sal weer en weer hier oorslaap. Die mense is ongelooflik gasvry! Vriendelik! Ons het niks kort gekom nie, alhoewel hulle so gasvry is dat dit soos familie voel is hulle tog ongelooflik professioneel. Alles wat jy aan kan dink is daar. Dit was so lekker om al die ekstra aanbou en verbeterings te sien teen laas jaar wat ons daar was. Julle is 'n voorbeeld vir enige gastehuis! Uitstekend!

DeVosRus's terugvoer

Crisandra, dit beteken ongelooflik baie vir ons om so 'n pragtige resensies te sien, ons harte is regtig in die plek.
Baie dankie daarvoor, dit word opreg waardeer.
Dis vir ons belangrik om so baie terug te sit in ons plek, tuin, kamers, ekstra' s, ons wil graag ons gaste bederf, dis vir ons belangrik.
Dit was lekker om julle weer te sien en te gesels, ons maak verder mooi, ons wag vir julle!

DeVosRus
Johan W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Gerieflike, ruim verblyf.

Drie aande deurgebring by DeVosRus. Die nagte was stil en sorg vir 'n goeie nagrus. Die enigste aanbeveling wat ek het, is dat kamers toegerus is met koffiedompels (die lewe is te kort om direkte koffie te drink). Let daarop dat ek nie 'n suier gevra het nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, spacious accommodation.

Three nights spent at DeVosRus. Nights were quiet affording a good nights rest. The only recommendation I have is that rooms be equipped with coffee plungers (life is too short to drink instant coffee). Please note that I did not request a plunger.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

DeVosRus's terugvoer

Johan, thank you so much for this 5 star rating, it is always heartwarming to get a review and rating like this. We do have a variety of coffee's in the rooms, but we did better than a coffee plunger, we opened a Coffee House on the premises with a big variety of coffee, latte, espresso, cappuccino, hot chocolate, mocha, lavazza and many more, we also love to spoil our guest with ice cream, waffle, a la carte breakfast, dinner and other meals.

We look forward hosting you again and to spoil you at the Coffee House.

DeVosRus
Liyaquat F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liyaquat F
Gesin met klein kinders

My best guesthouse experience, friendly, warm welcome and value for money.

Clean, safe, good hosting and a beautiful venue.

DeVosRus's terugvoer

Dear Liyaquat, thank you for taking the time to write such a positive, most welcome review. Your review means a lot to us and our staff. It encourages everybody to keep doing our best.
Please do visit us again in future.

DeVosRus
Tyron B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rerig 'n belewenis.

Sal enige tyd teruggaan, vriendelike mense en heeltyd behulpsaam, maak nie saak of jy vroeg inklok nie en of jy eers laat die aand nie.

Dr Kolie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kolie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs vriendelik en verblyf netjies.

Sien sterre.

Lorinda V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende oornag verblyf!

Vriendelike, professionele diens ontvang! Baie goeie oornag verblyf! Aanbeveelbaar!

DeVosRus's terugvoer

Lorinda, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit is wonderlik om na die tyd sulke positiewe terugvoer te sien, ons waardeer dit ongelooflik baie.

Ons hoop om julle weer te sien en nogmaals dankie vir julle baie welkome resensie.

DeVosRus
Sanet M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ervaring en is baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Sien julle weer. Baie bekostigbaar.

Pragtige gastehuis in 'n rustige omgewing en smaakvol gemeubileer. Veilige parkering. Pragtige tuin met swembad en ons kon die koi-visse voer. Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal dit definitief aanbeveel.

DeVosRus's terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was ons plesier om julle te huisves en lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Gerrit en Arista de Vos

DeVosRus
Ester J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester J
Besigheidsreis

Puik diens. Vriendelike personeel.

Gawe mense, puik ligging, kwaliteit.

DeVosRus's terugvoer

Ons bedank jou vir jou resensie. Dis altyd vir ons lekker om sulke resensies te kry. Dankie dat jy by ons tuisgegaan het.
Gerrit en Arista de Vos

DeVosRus
Sonet P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Baie mooi en smaakvolle dekor. Aandag word aan detail gegee wat mens se verblyf regtig gerieflik maak en ons tuis en bederf laat voel het. Baie rustig en veilig. Lugversorging was ideaal! Swembad is pragtig, het selfs ons wat nie swem nie, lus gemaak!

DeVosRus's terugvoer

Baie dankie vir hierdie resensie, dit is vir ons en ons personeel wonderlik om sulke resensies te sien. Ons voorreg om julle te akkommodeer.
Gerrit en Arista de Vos

DeVosRus
Carindé V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carindé V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, maar nie regtig kindervriendelik nie.

Die verblyfplek is baie netjies en geskik vir een nag oorslaap aangesien hulle nie braaigeriewe het soos aanvanklik gedink het nie. Dit is nie regtig kindervriendelik nie.

Beatrice M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice M
Enkelreisiger

Really lovely guesthouse, but they need to re-look the no visitor policy.

DeVosRus is a really lovely, clean and homey guest house. Spacious and lush. I would highly recommend the guesthouse although their no visitor policy is unnecessarily strict perhaps look at having visitor areas.

DeVosRus's terugvoer

Hi Beatrice,

Thanks for taking the time to write this review and thanks for staying at DeVosRus.

It`s always difficult to implement new rules as you always know that some people are not going to like it, especially when it is people with no wrong intentions.
On the other hand it's my responsibility as owner of DeVosRus to do anything in my power to protect my guests and, their families as far as possible.
Up till about a month ago we allowed guests to have visitors, unfortunately, we had so many incidents of visitors misbehaving that we had no other choice than to stop any visitors entering the guesthouse.

As I explained to you, if we start to allow some guests to have visitors we would have to allow all guests to have visitors. The safety of our guests are way to important for us and all the rules at the guesthouse are there because of bad experiences we had in the past.

Regards,
Gerrit de Vos

DeVosRus
Manie G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie G
Enkelreisiger

Baie aangename en netjiese verblyf, sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Baie ruim, netjies, Volle DStv, sekuur, groot yskas en sommer net baie lekker om hier te kon bly.

DeVosRus's terugvoer

Beste Manie,
Dit was ons voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Gerrit & Arista de Vos

DeVosRus
Retha V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Gerieflike, skoon, goed toegeruste kamer met al die nodige geriewe.

Ná 'n lang, warm reis was die lugversorgde kamer omtrent 'n oase! Die kamer is uitstekend toegerus met tot 'n strykyster en -plank, 'n lieflike groot stort en fantastiese beddens. Ons het heerlik geslaap. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ons kan hierdie verblyf beslis aanbeveel. Daar is oorgenoeg muurproppe, maar hulle is 'n bietjie ongemaklik om te bereik - miskien kan daaraan aandag gegee word.

Jaco F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, baie goeie waarde vir geld.

Die mense is vriendelik. Die blyplek is netjies en skoon, baie goeie waarde vir geld.

DeVosRus's terugvoer

Jaco, dankie vir julle resensie, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Gerrit en Arista de Vos

DeVosRus
Coen S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Alles was baie netjies en ons het onmiddellik tuis gevoel.

DeVosRus's terugvoer

Susan, baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer.
Gerrit en Arista de Vos

DeVosRus
Cheleen J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut awesome.

Ons was vriendelik ontvang en aangenaam verras. Plek was baie goed ingerig en aanloklik. Ons het heerlik gebly, sal beslis weer as ons in die omgewing is, dankie Gerrit en Arista, julle is puik.

DeVosRus's terugvoer

Beste Cheleen,

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer!

Groete,
Gerrit en Arista

DeVosRus
Yolanda B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Gesin met klein kinders

Netjiese oorslaapplek op pad na Weskus.

Ons was baie tevrede met die verblyf. Alles was in orde, die beddens lekker gemaklik en die eenheid mooi netjies en skoon, en ruim. Gasheer en gasvrou baie vriendelik in behulpsaam. Ons sal enige tyd weer by DeVosRus oorslaap. Nota: Die advertensie sê dit is selfsorg, en daar is wel 'n yskas, mikrogolf, ketel en eetgerei, maar daar is nie regtig werkoppervlak of opwasgeriewe nie, so neem dit maar net in ag. Dit is meer geskik vir koffie en ligte versnapperings maak, nie vir groot kosmaak nie.

DeVosRus's terugvoer

Ons waardeer die feit dat julle 'n tydjie afgeknyp het om 'n resensie te skryf, ons stel dit hoog op prys. Dankie vir die welkome positiewe terugvoer, ons waardeer dit regtig baie en sien uit om jul weer by ons te akkommodeer.
Gerrit & Arista

DeVosRus
Cheryl D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl D
Saam met vriende

Die verblyf is gemaklik, skoon, netjies, gerieflik en veilig.

Lekker skoon, netjies, groot, gerieflike en suite-kamer met als wat mens benodig. Goeie veiligheid. Ons tweede besoek. Sal definitief aanbeveel.

DeVosRus's terugvoer

Ons waardeer julle resensie opreg. Dit beteken vir ons regtig baie, vreeslik dankie hiervoor. Ons sien uit na julle volgende besoek aan ons. Gerrit & Arista

DeVosRus
Chrisna B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Puik verblyf.

Pragtige kamer, skoon en netjiese akkommodasie, vriendelike en behulpsame personeel en 'n heerlike, rustige atmosfeer. Goeie waarde vir geld. Sal DeVosRus met vrymoedigheid aanbeveel.

DeVosRus's terugvoer

Chrisna, baie dankie dat jy 'n tydjie afgestaan het vir hierdie baie gewaardeerde resensie. Dit beteken vir ons baie.
Ons sien uit om julle weer daar te hê.
Gerrit en Arista

DeVosRus
Ben B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Gesin met tieners

Netjies, vriendelik, skoon, als wat jy verwag en meer.

Gerrit en Arista het ons hartlik ontvang, als aan ons verduidelik en rondgewys. Als wat ons nodig gehad het was daar. Baie mooi kamer en badkamer netjies en skoon. Ons kon selfs die reuse koi visse die volgende oggend kosgee. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Hulle sien ons beslis weer. Baie dankie DeVosRus!

DeVosRus's terugvoer

Baie dankie vir julle baie welkome resensie, ons waardeer dit vreeslik baie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en 'n plesier om julle te huisves!

DeVosRus
Max D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Max D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a clean and tidy place, the garden is impressive.

There are 2 recommendations that I would like to make regarding the improvement of the facility, I am now referring to room 3: My wife had a shower in the afternoon and while showering, there was an unpleasant odour from the shower drain which indicated that the shower had not been used for a while and the water standing in the drain trap had “gone off” resulting in the unpleasant odour. The second time the shower was used there was no unpleasant odour showing that the standing water in the drain trap had been flushed out. My recommendation is that the owner use some Jeys Fluid or Sampic or something else to regularly flush the drain. The second recommendation is that a shower curtain be installed as the water spills up to the wash basin and onto the floor mat while the shower is being used. Should someone else requires to use the wash basin, he/she would be splashed with water from the shower. Even with the shower head turned towards the back wall of the shower, the water still splashes out of the shower. The towel ring will also have to be re-positioned in order that the towel does not get wet. These are only recommendations to improve a well-kept and tidy place, I will use it again should I require accommodation in Kathu.

Marissa N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en stunning!

Dit is 'n baie lekker, huislike plekkie om by te bly! Sal vir seker aanbeveel vir toekomstige reisigers.

DeVosRus's terugvoer

Marissa,
Ons sê vir julle baie dankie dat julle ons Gastehuis gekies het om in te bly. Dit was lekker om julle te kon ontmoet en akkommodeer.

Ons waardeer die resensie wat julle geskryf het regtig baie. Dankie vir die aanbeveling dit beteken vir ons baie.

Gerrit en Arista

DeVosRus
Hildegarde B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegarde B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige mense en pragtige kamers.

DeVosRus is geleë in 'n rustige woonbeurt in Kathu. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad uit om jou te help. Die kamer is baie netjies (beste wat ek nog gesien het in die prysklas) en smaakvol gemeubileer. Slaapkwalitiet was puik, goeie matrasse en beddegoed. Die kamers het alles wat jy nodig het. Die swembad is absoluut pragtig en daar is ook 'n khoidam waaroor die eienaars passievol is. Ek sal DeVosRus vir enige iemand aanbebeveel. Julle sal nie spyt wees nie.

DeVosRus's terugvoer

Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg baie. Dit was 'n voorreg om julle te huisves, en ons sien uit na jul volgende besoek. Gerrit en Arista.

DeVosRus
Marike D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige verblyf.

DeVosRus het ons aangenaam verras.

DeVosRus's terugvoer

Ons sê vir julle baie dankie vir die welkome resensie, dis altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Baie dankie dat julle hier tuisgegaan het en hoop om julle weer te sien.

DeVosRus
Liezel N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly.

Gasvryheid, skoon diens, ongelooflik, sal dit aanbeveel.

DeVosRus's terugvoer

Baie dankie ons waardeer sulke resensies, dit beteken vir ons baie. Ons sien dan uit na julle volgende besoek, dit was lekker om julle te huisves.

DeVosRus
Monica D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die eenheid was netjies en skoon en ons is baie vriendelik ontvang. Gerhard en Arista was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar oorbly.

DeVosRus's terugvoer

Ons waardeer julle resensie regtig baie. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

DeVosRus
Natasha A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

DeVosRus is sonder twyfel een van die beste gastehuise waarin ons al in Kathu oorgebly het. Dit is netjies en ruim en die aandag wat daar aan "detail" gegee word, is iets wat ons nog nie hier teegekom het nie. Ons is ook vriendelik ontvang. Ek kan met 'n ope gemoed DeVosRus aanbeveel en sal gerus weer daar oornag.

DeVosRus's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit regtig baie! Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang!

DeVosRus
Louis J J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J J
Enkelreisiger

Baie netjies.

Ruim kamer, goed toegerus. Netjies en skoon, vriendelike eienaar

DeVosRus's terugvoer

Baie dankie Louis

Hopelik gaan ons volgende keer jou vroutjie ook ontmoet.

Lekker dag

DeVosRus
Kowie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerrit en Arista is baie vriendelik en dit het ons verblyf wonderlik gemaak.

Baie netjies en skoon. Kamer is modern gestyl en ruim. Die stort is ruim met heerlike warm water. Sal aanbeveel vir paartjies en enkelreisigers.

DeVosRus's terugvoer

Baie dankie Kowie

Sien julle volgende jaar met die troue.

Lekker dag

DeVosRus
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39dc06ea3f13a8ebfedeff10457c032fc5797977d4064b28d005d9121b76197536df1e49942377d83ebe92c984033c76652c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 14 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.687808553467 23.044001475009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!