12 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Tobie Street, Twee Kuilen Residential Complex, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Diaz Huis is 'n ruim vakansiehuis in 'n veilige kompleks met direkte toegang tot die strand in Mosselbaai. Die huis is 300 m vanaf die strand, en dit is ideaal vir die hele gesin.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die vyfde slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die ontspanningsarea met 'n ingeboude braai en etenstafel met stoele. Daar is ook 'n yskas, 2 rusbanke, 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die glasstapeldeure lei na die ruim buite-area met 'n piekniektafel en grasperk. Daar is 'n klein hekkie wat lei na die speelgrond, gemeenskaplike swembad en bied direkte toegang tot die strand. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Tobie Street, Twee Kuilen Residential Complex, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Huis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Tobie Street, Twee Kuilen Residential Complex, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang