LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+61
Hotel in Voorbaai

Diaz Ocean View Hotel & Spa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerhardus V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Most beautiful view, friendly staff and delicious food. Amazing experience with our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta D
1 nag
5.0
Mei 2026

Het eers die middag daar aangekom. Personeel baie behulpsaam. Het vir 1 nag oorgeslaap en die kos was ook baie lekker, ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nompumelelo N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful! Great views, great food and great service overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly, nie verwag dat alles so perfek gaan wees nie. Sal weer daar bly. Wat 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Diaz Ocean View Hotel & Spa
Ons is so bly om dit te hoor! Kom kuier gou weer

Catherine S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons was aangenaam verras. Pragtige klein hotel met gawe personeel. Fantasties! Heerlike restaurant, gerieflike kamer, lieflike linne en handdoeke. Personeel praat almal Afrikaans en almal het uit hul pad gegaan om ons verblyf 5 ster te maak. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gesins Desember vakansie. Heerlike verblyf met toegang tot baie geriewe, wonderlike diens met 'n great ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Diaz Ocean View Hotel & Spa
Ons sien uit om julle weer in Desember te sien

Ashley S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Perfect location. Excellent! Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uitmuntend. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het hulle uit hulle pad gegaan om ons in alle opsigte te akkommodeer! Ons sien julle vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farheen F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Amazing! Amazing. Lovely ocean views from the room and also from the breakfast room. Rooms were very clean and neat, with attention to detail with small amenities including the lovely towelling robes and slippers. Rooms were slightly bigger than expected. All the staff were very friendly and courteous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome. Lekker gebly, net WiFi was stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33ed570be73d8ffd7e0c9932070f9f70de841a1ed87ac856d6faf2cb8f4a35dbd97b77b8b9a4b6b6aa78d1fb2339b262a9de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 41 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.155920905496 22.109447812099

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang