LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Anker Gastehuis | LekkeSlaap
+14

Die Anker Gastehuis

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharkies-rylaan 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamers.

Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, 'n bedkassie, 'n lamp en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang. Slaapkamers word daagliks skoongemaak. 'n Wasgoeddiens word voorsien teen 'n ekstra tarief.

Die Anker Guest House het ook 'n gastesitkamer met DStv Premium en 'n eetarea. Gaste het ook toegang tot die braai-area buite. Daar is nie 'n selfsorgkombuis beskikbaar nie, maar etes kan op versoek bedien word.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Die Anker Gastehuis
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Sharkies-rylaan 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Anker Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharkies-rylaan 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a56e9a5331c8db9cc15558fbe8e025e6105294e514708beea0241d54df1825b45546f30ea0a964799c7abe52c4b4ee51ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 Sharkies Drive 1 Koingnaas 8249 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.195448870309 17.286350280046
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!