LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Anker Gastehuis | LekkeSlaap
+14

Die Anker Gastehuis

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Die Anker Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elmarie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Besigheidsreis

Awesome!

It was a lovely stay - 'n home away from home - Isabelle looked after all our needs.

Erika C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C
Besigheidsreis

Gerieflik.

Netjies, gerieflik en gasvry. Heerlike etes.

Zenith L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenith L
Gesin met klein kinders

Excellent. A definite come back.

Tannie Isabel, a lady with a heart of gold. If we ever go back it would be to see Tannie Isabel. Thank you. God bless you. Room was brilliant. Great bath. Good shower. Spacious kitchen. A home away from home.

Carin S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Baie netjies en gerieflik

Leonie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

As mense in daai omgewing wil wees. Ons moes vreeslik ver ry vir slaapplek en daar is nie naweek brandstof nie, en net soos 'n tuckshop, gelukkig het ons op Springbok kruideniers gekoop. Maar ons was selfsorg en het lekker gebly. Isabel was baie vriendelik.

Wind baie gewaai daar, niks om te doen nie. So hang af wat jy daar wil gaan doen. Ons nie besef dit so ver uit ons roete nie en grondpad na Garies is baie erg.

Sam S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, gerieflik en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Daar is nie eintlik baie in Koingnaas te doen nie, dis hoekom ons vir ligging nie eintlik meer as 3 sterre kan gee nie. Dit is 'n perfekte blyplek om te oornag en weer na die volgende bestemming te ry. Isabella, wat ons ontvang het, was baie vriendelik en baie ontvanklik. De Anker stel hulle geriewe beskikbaar om self kos warm te maak, gou 'n vuurtjie te maak en te braai. Ek het dit eerlikwaar nie verwag in Koingnaas nie. Al wat ek sal kan aanbeveel vir De Anker, is dalk buite die dorp 'n bordjie opsit en roete aanwysers deur die dorp tot by gastehuis.

Kevin G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value.

The guest house is situated in an old diamond mining village, and is well maintained and serviced. The caretaker was extremely friendly and helpful and the establishment is clean and homely. Location is not the greatest, but is good value for money and within easy vehicle access to the beach and nature reserves.

Trevor H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alright as a place to sleep - nothing going on in Koingnaas unless you are into diamond mining.

Rooms were fine, we checked in late and they were accommodating, there was a kitchen area that could be use and we did make use of it. Was on my way to Namibia so this was just a convenient place to stop. Actually it was not so convenient on the day as I spent 3.5 hours driving in the dark on not fabulous dirt roads. Only arrived a little before midnight. Had been in contact with the hosts earlier to say we would be late.

Alvin S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin S
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Alles wat nodig was beskikbaar en mooi skoon.

Annette R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette R
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon en netjies.

Hartlik ontvang. Die eenheid wat ons bespreek het, het nie 'n stort ingehad nie. Ons het 'n eenheid met 'n stort verkies en dit is dadelik aan ons voorsien. Ons het ook 'n bar yskassie versoek en dit is ook voorsien. Die kamer en badkamer is lekker ruim en was te alle tye skoon en netjies. Die kamer is baie warm as gevolg van sy ligging en sal aanbeveel dat hulle 'n waaier voorsien of 'n dakwaaier installeer. Dis rustig en stil. Ons het letterlik net saans daar geslaap omdat ons bedags saam met die familie gekuier het. Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

Die Anker Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit.

Die Anker Gastehuis
Christian J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian J
Besigheidsreis

The only problem I have is that the rooms are not fitted with its own TV.

Die Anker is a great place to stay, central for what we as travellers would like and for the purpose it would be to attend the mine. They are very friendly and let one feel at home.

Die Anker Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe oorsig van Die Anker Gastehuis.

Ons beplan om TV's in die kamers te sit.

Vriendelike groete,

Willie v R.

Die Anker Gastehuis
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharkies-rylaan 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a56e9a5331c8db9cc15558fbe8e025e6105294e514708beea0241d54df1825b45546f30ea0a964799c7abe52c4b4ee51ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Sharkies Drive 1 Koingnaas 8249 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.195448870309 17.286350280046
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!