Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Beloofde Land

Die Visserman
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Visserman is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamer, 'n sitarea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek voor die kaggel en bied toegang tot 'n stoepie met 'n pragtige uitsig oor die Langkloofvallei. Die eenheid het ook 'n privaat Jacuzzi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die Keurboom en Die Sonvanger het elk 'n privaat swembad.

Let dat daar nie selfoonsein op die plaas is nie.

Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Sonvanger
Vanaf
Vanaf R3 900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Sonvanger is 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid wat van sonkrag gebruik maak en sy eie windpomp het. Die eenheid het 'n ononderbroke uitsig op die berge, oor die damme en bergaalwyne. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n kaggel in die sitarea en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n dek met 'n uitsig oor die omgewing en 'n privaat swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die Keurboom en Die Sonvanger het elk 'n privaat swembad.

Let dat daar nie selfoonsein op die plaas is nie.

Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Keurboom
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Keurboom is op 'n krans met 'n uitsig oor die Langkloofvallei geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, bad, toilet, wasbak en verhitte handdoekrelings. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die Keurboomsrivier en 'n privaat swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die Keurboom en Die Sonvanger het elk 'n privaat swembad.

Let dat daar nie selfoonsein op die plaas is nie.

Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Die Langkloof, Erfdeel 14 Kliprivier Plaas, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ce81f4a74a32779eb3f01bbb79953563cf929925a4fd6f9818c49149a9dccd55d04b2695201b6c9916e3e85f3f94fcca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Off the N9 The Langkloof, Portion 14 Kliprivier Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.787748733361 23.083063775015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem