Die Berghut
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lindrie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Thinus N - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties asemrowend baie memories van 78 tot 81.
Lees meerMagda M - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Rare ervaring.
John D - Jan 2023
Algehele gradering
Great secluded hut.
Mike G - Mei 2022
Algehele gradering
Hierdie was belewenis wat 'n mens nooit sal vergeet nie. Lindrie and Dirko was pragtige gashere en alles het net 200% gebeur. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help met die op ry aangesien dit verskriklik nat was.
Die Berghut se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat jul dit geniet het. Dit was heerlik om jul te ontmoet.
Annesu H - Feb 2022
Algehele gradering
Very nice location. We really enjoyed our stay.
Marie V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was nou 'n lekker grotvakansie!
Die Berghut se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet Marie.
Kom gerus weer.
Llewellyn B - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende wegbreeknaweek.
Francois J - Jan 2021
Algehele gradering
Great ontspanne naweek met baie rus.
Die Berghut se terugvoer
Baie dankie Francois, bly julle het dit geniet. Sien gou weer.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Dirk B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustigige omgewing en kan net afskakel van die stadsgejaag.
Marie G - Jul 2018
Algehele gradering
Natuurskoon.
Santie F - Jun 2018
Algehele gradering
Die natuurskoon is asemrowend mooi, maar die Berghut moet opgradeer word.
Lees meerDie Berghut se terugvoer
Liewe Santie, ek is baie jammer om te hoor dat julle die verblyf nie aangenaam ervaar het nie. Die hele idee van in die berg bly sonder krag, veroorsaak maar partykeer 'n ervaring wat nie vir almal is nie. Die gasgeyser is volgens ons kennis in werking en jy het ons nie in kennis gestel om te kom kyk of daar 'n probleem is nie. Agv die wind, waai die vlammetjie partykeer net dood.
Wat die knaagdiere behels, weet ek nie of hulle jou gepla het nie, dus die versoek van Lintie af om die deur toe te hou dat hul nie in die huisie ingaan om 'n probleem te wees nie. Die Berghut is in die berg en ons bewaar reeds die veldmuisies en velddiere daar, dit is vir ons baie belangrik. Ons kan hul onmoontlik nie uitroei daar nie en wil ook nie graag nie.
Die Swaan staproete is as 'n bonus vir ons gaste daar wat graag bietjie wil gaan stap, dus nie 'n roete wat gereeld deur stappers gestap word nie, ons vra ook nie 'n fooi om te gaan stap nie. Agv die reën wat ons die laaste tyd gekry het, het die veld welig gegroe, na 'n baie lang tyd van droogte.
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is regtig vir my sleg om te hoor jul het dit nie geniet nie aangesien ons nog net positiewe terugvoer gekry het oor die verblyf en roete.
Groete Lindrie
Xavier P - Mrt 2016
Algehele gradering
Unieke ervaring met die meeste privaatheid en natuurskoon wat ons nog ondervind het.
Hannes O - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Rudie T - Feb 2016
Algehele gradering
Was baie lekker en uniek.
Marie K - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut magies!
Agnes H - Des 2015
Algehele gradering
Besonderse ervaring.
Marius V - Sep 2015
Algehele gradering
'n Baie lekker en rustige ervaring, net te duur.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom