Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorg-basis.
Die tariewe sluit nie 'n skoonmaakdiens in nie. Die nie-terugbetaalbare skoonmaakfooi op die kwotasie is vir die skoonmaak van die eenheid en wasgoeddiens nadat gaste uitgeklok het.
Daar is 'n permanente inwoner wat in die tuinwoonstel op die perseel woon. Die woonstel is heeltemal losstaande van die huis en het ook ‘n aparte ingang.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 8th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang