+52
Gastehuis in Calvinia

Die Blou Nartjie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 290 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Net lekker. Altyd lekker, ons 4de keer by BN, elke jaar positiewe veranderinge, lieflike restaurant met Anthony as staatmaker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Beste ooit. Dit was ons tweede keer by julle en nog steeds puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Vriendelike diens met heerlike plattelandse gevoel. Skoon, netjies en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert Robin H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Hantam gasvryheid in Calvinia. Baie lekker gebly en kan Blou Nartjie aanbeveel. Die restaurant is 'n juweel met lekker spyskaartopsies en keuse van wyne. Beslis 'n besoek die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Glaudine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great service and friendliness. Great service and friendliness as always. The service at the restaurant was friendly and efficient. The kitchen was very, very slow, though. Very slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die Blou Nartjie is 'n aangename, veilige, bekostigbare blyplek. Die Blou Nartjie is 'n veilige, aangename, bekostigbare, netjiese, stil blyplek. Die restaurant bied bobaas geregte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag
5.0
Aug 2025

Exactly as a country stay should be. Simple, clean and good food. Pleasant stay in all ways. Staff friendly, room clean and food good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerkik skoon, netjies aan te beveel. Heerlik dankie. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut die moeite werd, na 'n kort wegbreek en ver reis. Dit was so lekker om die aand daar aan te kom en die restaurant se kos was uit die boeke gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good. Very good. Excellent food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MARTHA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 290

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 349
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 349
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 349
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OTRiYTFiLTc2ODgtNDg5Yi04MTI2LWI1YTJjYWRmNDc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 348 per nag, vir 2 mense 290 5 1 5 35 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47553 19.775092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang