LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Bloukop Koggelmander | LekkeSlaap
+17

Die Bloukop Koggelmander

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek in Mpumalanga geleë.

Dié B&B beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed of 'n koninggrootte-bed. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ekstra komberse en warmwatersakke is ook beskikbaar.

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 24 uur-sekuriteit beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens in. 'n Volledige ontbyt word soggens bedien.

Die plaas het foreldamme met lopende water van die berg af. Visvang-entoesiaste kan tydens hul verblyf kom lyn natmaak indien vooraf gereël is. Visvangtoerusting is te huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Die Bloukop Koggelmander
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Doornhoek Plaas, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Bloukop Koggelmander het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkLO75tdnB68Jt2jC6rgzcbQKR9jxL01joOTUkqP0YcCLnFXFF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm Doornhoek Waterval-Onder 1159 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.643451135477 30.394814014435
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!