Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bloukop Koggelmander

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JANET Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Die Bloukop Koggelmander
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renette P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, netjies en baie gasvrye mense.

Eienaars is baie gasvry en was dit 'n lekker rustige plaas atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met vriende

Wow, pragtige plek en soveel gasvryheid.

Die plek is netjies, pragtige omgewing en die mense is so gasvry. Ons sal definitief weer daar bly, maar volgende keer bietjie langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in lowerryke vallei.

Bloukop Koggelmander is in ’n pragtige vallei naby Waterval-Onder en -Boven geleë. Daar is ’n dam, ’n swembad en waterstroompie, wat by die gastehuis verbyloop. Hoenders skrop op die werf, daar is drie vriendelike honde en ’n horingoue kat. Verder van die huis is ’n klein troppie skape, wat alles ’n rustige plaasgevoel skep. Christo en Janet het ons dadelik laat tuis voel en ons toe gelos om die plek te geniet. Aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kan Die Bloukop Koggelmander ten sterkste aanbeveel vir mense wat ’n gerieflike basis wil hê van waar hulle hierdie pragtige deel van Mpumalanga kan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi C
Gesin met tieners

Baie rustig en skoon.

Die rustigheid van water wat kabbel en kamers was netjies en skoon. Die kos was voortreflik. Regtig 'n veer in julle hoed daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, gemaklik en privaat.

Baie gerieflik oornagstop, rustige omgewing en was bederf met 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-alwyn F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-alwyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en so rustig.

Aangename evading. Gaan beslis weer gaan. Janet is 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3a4789907094a38e470342085f6e16cdd0de2dbbc2b4ae0c60c89f301b791be285eea32c373cab7e86d91be719e1186201c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Doornhoek Waterval-Onder 1159 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.643437230069 30.394828315034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem