Die Bloukop Koggelmander
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Doornhoek, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek van Mpumalanga geleë.
Hierdie B&B het 4 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, enkelbed of 'n koninggrootte-bed. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ekstra komberse en warmwaterbottels is ook beskikbaar.
Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien, en 24-uur-sekuriteit is beskikbaar. Ander geriewe sluit in 'n braai-area, veilige parkering en 'n wasgoeddiens. 'n Volledige ontbyt word soggens bedien.
Die plaas het visdamme wat deur lopende water van die berg gevoed word. Visvang-entoesiaste kan 'n lyn natmaak tydens hul verblyf indien dit vooraf gereël word. Visvangtoerusting is beskikbaar vir huur.
Gaste kan ook teen 'n bykomende koste op die eiendom ziplining geniet, maar besprekings moet deur die verblyf gemaak word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
JANET Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Doornhoek, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
- Gaste dink Die Bloukop Koggelmander het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Doornhoek, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang