+38
Selfsorg in Rosendal

Die Boekhuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Die huis is nie kindervriendelik nie, dus word daar ongelukkig geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Ons probeer altyd om vir ons gaste hulle verblyf so aangenaam as moontlik te maak, so neem asb. kennis dat dit op 'n selfsorgbasis verhuur word en slegs die basiese items soos toiletpapier, melk, koffie, 'n bondel hout vir die kaggel, skottelgoedwas seep ens. word met aankoms voorsien. Enige iets wat weer aangevul moet word, is die gas se eie verantwoordelikheid.
Indien die huis in 'n swak of vuil toestand agtergelaat word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word en gaste sal aanspreeklik wees vir enige skade.
Rook word streng binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

142 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3641cef68a9d4d49049b4daa472d68857df1cc558d883f3f47da27416c3d22faa160de42a6540244204c812cc6d6b3b5f6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 142 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501291 27.9322827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang