Die Boskombuis and Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Die Boskombuis and Guest House is 'n lieflike kuierplek in Donkerhoek, Reyton, net 15 minute vanaf Pretoria. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en vriende.

Daar is 6 chalets. Elke chalet het 1 slaapkamer met dubbelbeddens en en suite-badkamer met stort, toilet en wasbak. Elke chalet het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n restaurant met 'n lisensie op die perseel waar jy deur die dag maaltye kan nuttig. Daar is ook konferensie- en trougeriewe.

Verder is daar ook verskeie doendinge in die omgewing waarvan die gashere jou sal vertel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Boskombuis And Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R350 per nag (plek vir 2)

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false