Die Buitekamer
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Buitekamer is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n prentjiemooi plaas, net 19 km van Bredasdorp af waarvan ongeveer 10 km 'n grondpad is.
Die eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se perseel geleë, maar is heeltemal apart van die hoofhuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en basiese toebehore toegerus is. Gaste kan lekker buite die eenheid braai en ontspan.
Besienswaardighede in die omgewing sluit natuurreservate (De Hoop), museums, historiese geboue, gholfbane in Bredasdorp, bergfietsroetes en kuriowinkels in.
Die Buitekamer is trots om een van die eerste plase in die omgewing te wees wat totaal van sonkrag afhanklik is.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Buitekamer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 5
Ligging
- Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Buitekamer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom