Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dam Strand Huis

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 18 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsingel 5, The Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 R3 900 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Die Dam Strand Huis is 'n pragtige huis wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is. Dit is in 'n gesogte buurt in die Strand en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf oorkant 'n groot dam waar gaste kan visvang. Die huis is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die hoofstrand, Waterworld Strand, restaurante en winkels wil wees.

Hierdie huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens, dubbelbeddens, enkelbeddens of 'n dubbelslaapbank. Die badkamers het 'n bad en stort of net 'n stort.

Die kombuis is oopplan en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke en 'n TV met Disney Plus, Netflix, DStv, Apple TV en Spotify.

Die huis het 'n kuier-area met rusbanke, 'n etenstafel, TV en ingeboude braai. Dit lei na die toegeboude tuin met 'n swembad, boma en 'n trampolien. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Dam Strand Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Damsingel 5, The Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R5 200
R5 200 R3 900
per nag (plek vir 9)
Vanaf R5 200
R5 200 R3 900
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsingel 5, The Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173c9e886db8d2ff7de8d7eb95c6aa5e300f853c4500aad98de0f69d76817742e28ce431ba507e26b6e569a0cc2e4abb2907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 200 nouVanaf R3 900 per nag (plek vir 9) 5 Dam Crescent The Palms 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0998689 18.837951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem