Die Dekkers Self-Catering
Opsomming van Resensie
Lauren N - Des 2021
Gemiddeld
It was nice and quiet. Peaceful.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Hi Lauren, It was good to have you here. Thank you for the good and positive review.
It was only a pleasure to make you feel at home.
Kind regards
Hennie
Mariette A - Okt 2021
Gemiddeld
Gasvry en netjies.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie Mariette. Ek waardeer jou mooi aanprysing. Dit was goed om julle hier te hê. Maak weer so asb.
Hennie
Pierre J - Sep 2021
Gemiddeld
Gemaklik en ontspanne atmosfeer.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang Pierre.
Hoop julle kom weer.
Hennie
Gerben J - Aug 2021
Gemiddeld
Aangenaam!
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dit was regtig 'n plesier en geen probleem om te wag nie. Ons is in diens van die reisiger. Hoop om julle weer te sien.
Debbie F - Des 2019
Gemiddeld
Rustige, veilige omgewing.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dit was 'n plesier Debbie. Diens en tevrede gaste is vir my eerste belangrik. Ek is bly ek kon julle help.
Sterkte met julle besigheid.
Hennie
Rene D - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflik, huislik.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning René, bly julle het geniet. Die Bachelor is verseker baie gerieflik en kompak en tog ruim en volledig toegerus vir selfsorg.
Sien julle weer!
Henriëtte N - Okt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Lydia D - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlik, ontspanne, rustig.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie Lydia. Dit was lekker om julle hier te hê en ons doen graag weer moeite vir julle as julle weer kom. Seëngroete, Hennie.
Lynda H - Apr 2019
Gemiddeld
We stayed for 1 night at Die Dekkers and loved it!
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Glad you enjoyed the stay and you are always welcome! Our motto: "We are in the service of the traveller!"
Etienne L - Mrt 2019
Gemiddeld
Goed geleë, goeie prys en skoon.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Conveniently located, well priced and clean.
Has all the necessary amenities.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het en glo ons sal julle weer sien. Sal julle graag in een van die groter eenhede wil huisves as dit beskikbaar sal wees! Mooi wense!
Heather J - Mrt 2019
Gemiddeld
It was a treat to receive such wonderful customer care and service.
Yvette V - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike, gerieflike, skoon en netjiese verblyf, sal dit aanbeveel!
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te hê en ons leuse is juis "In diens van die Reisiger! :-) Ek is bly julle het dit so ervaar en ons sien julle gou weer!! Seënwense, Hennie Dekker
Priscilla L - Nov 2017
Gemiddeld
Lekker gerieflik en stil.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Haai Priscilla, Dit was ‘n voorreg om ‘n besoeker uit daar onder by ons te kon hê. Ek is bly jy het ‘n goeie ondervinding gehad en dankbaar om vir jou die diens te kon lewer. Jy het verseker lekker gekuier by al jou bekendes en jou tyd in SA goed gebruik want jy was vroeg uit en laat terug. Ek hoop jy kon rus kry terug in Aus. Hoop om jou weer te sien. Hennie
Simon V - Jul 2017
Gemiddeld
Dit was great gewees.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie Simon, dit was 'n vreugde om julle te hê! Kom asb weer as julle meer tyd het dan chill julle vir twee dae! Ek sal julle baie genadig wees as dit by die betaal kom! ?
Nico P - Jul 2017
Gemiddeld
Heeltemal voldoende.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Goeiedag Nico,
Dankie dat julle by ons kom bly het. Ek is jammer jy was bekommerd oor sekuriteit. Ons het in 36 jaar nog nooit 'n sekuriteitsbreuk gehad nie en ek sou baie graag jou bekommernis wou aanspreek as ek bewus was daarvan. Al is jy die eerste persoon om sekuriteit af te merk, maak dit tog ander mense onrustig as hulle dit lees. Ek is jammer jy het dit so beleef. Mooi loop.
Marisa En Pieter S - Jul 2017
Gemiddeld
Gasvry en netjies.
Antionette B - Mei 2017
Gemiddeld
Affordable, clean and well-equipped accommodation.
Lees meerRebecca M - Apr 2017
Gemiddeld
It's the best place to visit.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
If you are happy, I am happy! Glad you girls had a good time. See you again soon!
Jillian A - Apr 2017
Gemiddeld
Value for Money. Friendly service.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet Jilian, en ek hoop om julle weer te sien. Ons slagspreuk is juis: "In diens van die Reisiger".
Nardus V - Mrt 2017
Gemiddeld
Skoon, aangenaam en gerieflik!
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie Nardus, dit was vir ons ook aangenaam om julle as gaste te kon hê. Dan kom goeie diens ook maklik.
Doortjie V - Sep 2016
Gemiddeld
Gerieflik en veilig. Net wat ons wou hê.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende kuier!
Sonja J - Aug 2016
Gemiddeld
Nog opregte, vriendlike mense
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Haai Sonja, ek is bly julle het lekker gebly! Maak weer so en ons maak dit vir julle nog beter!
Kristy K - Jul 2016
Gemiddeld
Wonderlik!
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie Kristy! Dit was vir ons 'n vreugde! Kom weer asseblief!
Anso B - Mei 2016
Gemiddeld
Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan inboek.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê! Maak asb. weer so en ons sal meer behulpsaam wees! :-)
Henri P - Apr 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en netjies.
Die Dekkers Self-Catering se terugvoer
Dankie Henri! Dit was lekker om julle by ons te hê en ons sien julle volgende keer! Dankie vir jou mooi opmerkings; Ons waardeer dit opreg en ons hoop om nog beter te doen soos ons leer.
Willie S - Feb 2016
Gemiddeld
Gemaklik en tuis, hartlike ontvangs en belangstelling deur die eienaar.
Vicki S - Sep 2015
Gemiddeld
Ons het dit regtig geniet om daar oor te slaap.
Heleen B - Mrt 2015
Gemiddeld
Wonderlike verblyf!
Nicole B - Feb 2015
Gemiddeld
Clean and comfortable, it's got everything you need after your carnival show.
Quané R - Feb 2015
Gemiddeld
Uitstekende gasvryheid!
Melissa V - Jun 2014
Gemiddeld
Great
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gloucester-laan 80, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom