LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Selfsorg in Dalview

Die Dekkers Self-Catering   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Bennie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Netjiese akkommodasie in 'n stil buurt. Baie aangename gasheer wat ons vriendelik ontvang het. Ook baie besorg gewees. Waardevolle inligting en aanwysings verskaf rakende die omgewing. Baie stil buurt met geen steurings gedurende die nag. Baie toeganklik na Carnival City waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumla N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Pleasant. Pleasant. Friendly owner. Spacious unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
It was an absolute pleasure to have you here.

Johannes Z
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Goed. Was uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, veilig. Ons het net een aand oorgeslaap, maar alles was reg, skoon en netjies. Gasheer baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly, woonstel is gemaklik en het al die geriewe wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir die goeie terugvoer! Dit was 'n vreugde om julle hier te huisves.

Zonnique C
Kort verblyf
4.0
Jun 2026

Die mense is mense en baie vriendelik. Ek het baie lekker gebly. Die verblyf was presies soos geadverteer. Die mense was vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit definitief weer boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.8
Mrt 2026

Gasvry, veilig, skoon en netjies. Baie gasvry en vriendelike gasheer. Baie dankie, sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leandri B
1 nag
5.0
Des 2025

Rustige nagrus en stilte vir die siel. Dit was 'n lekker plekkie en sal vir seker weer gaan sou ek in die area moes oornag. Werklik waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan O
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ontspanne en rusting. Ja, baie lekker kamers met genoeg ruimte. Baie vriendelike eienaar en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir die positiewe terugvoer, Stephan! Dit was heerlik om jou en jou familie hier te hê! Die meisiekinders het dit terdeë geniet! Maak weer so!

Anita W
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Pleasant. Thank you. Very basic but all needs covered. Host very friendly and helpful. Shower could do with an upgrade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Dekkers Self-Catering
Dankie vir jou positiewe kritiek en terugvoer. Dit was gaaf om jou en jou gesin hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

80 Gloucester Ave, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NjU1Zjk2LTY0OGEtNGY2MC1hZGU3LTI3ZGFiODQ4NmU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 80 Gloucester Ave Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254291823093 28.341396093255

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang