Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpsmeerkat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 79 resensies vir Die Dorpsmeerkat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anneri H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri H
Saam met vriende

Netjies, skoon, ruim.

Netjiese, skoon, ruim eenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C
Besigheidsreis

Presies soos op die fotos.

Baie skoon en netjies, sal vir seker weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Marco. Sien uit om weer van jou te hoor.

Die Dorpsmeerkat
Deon B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, volledig toegerus, skoon, netjies en gerieflik.

Baie netjies opset, gerieflik, volledig toegerus, maklike toegang en privaat. Baie dankie - dit was 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Immanuel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanuel S
Enkelreisiger

Baie netjies en sal weer terug kom!

Waarde vir geld en baie mooi plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topklas.

Beautiful plek! Alles mooi, netjies en skoon. Pragtige uitsig ook. Lekker naby aan skole en Mall. Love die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Nadia. Sien uit om jul weer te akkomodeer.

Die Dorpsmeerkat
Henrico H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico H
Enkelreisiger

Netjies, modern, ruim.

Die verblyf is baie netjies, ruim, skoon, en gerieflik. Dit is op die dorp se rand geleë, maar naby aan die kern vir die nodige winkels, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Henrico. Waardeer die terugvoer.

Die Dorpsmeerkat
Sune J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune J
Saam met vriende

Lieflik. Warm. Kleurvol. Modern. Skoon.

Het so lekker gebly. Was vriendelik ontvang en die Dorpsmeerkat het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons kuier een vir die boeke was. Jy ontvang lekker vroeg aanwysings wat akkuraat is. Koffie en beskuit wag vir jou. Dis was net lekker en het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruwer N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruwer N
Gesin met tieners

Die kuier was ongelooflik lekker.

Die gastehuis is super netjies en baie modern. Daar is als wat nodig is en meer. Die uitsig is baie mooi en die eienaars is baie vriendelik. Die inklok-proses was baie maklik en uitklok was net so maklik. Ek sal definitief weer by Dorpsmeekat bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helandri B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandri B
Enkelreisiger

Oornag slaap voor Sani Pass besoek.

Tannie Linda is baie vriendelik en gasvry. Baie oulike kamers om in te bly. Skoon en netjies. WiFi en slim-TV opsies om van te kies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Gesin met tieners

Dit is baie mooi daar en baie rustig.

Die kamers is mooi netjies en die area is ook pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die instansie was baie skoon en mense baie vriendelik.

Die honde op die perseel blaf die hele aand, wat ons verblyf nie aangenaam gemaak het nie. Die instansie was baie mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Enkelreisiger

Uitstekend.

Uitstekende waarde vir geld. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie, Stephan.

Die Dorpsmeerkat
Lee-ann W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann W
Gesin met tieners

Heerlike skoon plek.

Baie dankie vir die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B
Besigheidsreis

Mooiste plek!

2de keer wat ek hier bly, die keer my man saam geneem en hy was net so impressed. Pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Besigheidsreis

Vrystaatse-gasvryheid op sy beste. Werklik waarde vir geld!

Die gasheer en -vrou, Abri en Linda, het werklik uit hul pad gegaan om in ons spesiale behoeftes te voorsien. Die eenheid is smaakvol, ruim en baie gerieflik, met 'n pragtig uitsig. En die beskuit was heerlik! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie, Hanlie Prinsloo.

Die Dorpsmeerkat
Stephanie J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt welcomed and it met our needs more than.

It was more than what we expected. Will definitely recommend visitors to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Stephanie!. Glo ons sal jul weer sien in die toekoms.

Die Dorpsmeerkat
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Clean with a great view, generator for load shedding.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Dankie Jaco, waardeer jou terugvoering. Sien uit om jul weer te ontvang in die toekoms.

Die Dorpsmeerkat
Channel G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Channel G
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Was netjies en regtig oulike mense.

Baie netjies en eienaars baie vriendelik, asook so behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek.

Kwaliteitverblyf, verblyf is soos aangedui op website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en uitstekende waarde vir geld.

Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien J
Enkelreisiger

Pragtige blyplek. Baie modern.

Oulike mense, lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met vriende

Alle verwagtinge oortref.

Beeldskone uitsig, fantastiese geriewe, vriendelike eienaar, lekker kuier area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, goed ingerigte, luukse kamers.

Dankie aan Die Dorpsmeerkat vir 'n heerlike tyd in Betlehem. Ons het heerlik gebly in jul luukse selfsorg eenheid. Alles was perfek, goed ingerigte kombuis en gerieflike, luukse slaapkamers. Ons sal beslis weer by julle oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond beautiful.

Everything is beautifully done and very modern. Very much beyond amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende selfsorgeenheid.

Pragtige selfsorgeenhede in die buitewyke van Bethlehem. Stil, rustige area. Kamers is netjies, skoon en super modern. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O
Gesin met tieners

Luukse eenheid.

Die Dorpsmeerkat bied alles wat mens nodig het in 'n keurige en netjies gemeubileerde eenheid. Heerlike beddens en kwaliteit beddegoed, ruim stort en bad. Geleë op 'n pragtige kleinhoewe wat baie naby aan al die geriewe is. Linda is 'n uitstekende gasvrou. Sal Die Dorpsmeerkat hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Brenda. Ek waardeer hierdie terugvoering baie en ons sien baie uit om jul weer in die toekoms te ontvang.

Die Dorpsmeerkat
Pieter G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful comfortable stay in a beautiful setting. Clean, with everything you need.

Thank you Linda for a wonderful stay at your beautiful, peaceful establishment. Five stars for everything. Die Dorpsmeerkat is my absolute favourite, the only place I will stay when visiting Bethlehem in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franje B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Dit was skoon, netjies en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Franje.

Die Dorpsmeerkat
Xanneke B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanneke B
Gesin met klein kinders

Wonderlike oornagplek, sal beslis weer kom!

Ons het baie lekker geslaap, dit was netjies en skoon en baie gerieflik. Ons het baie veilig gevoel en sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie, dis lekker om te kry wat jy op die foto's sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett N
Gesin met klein kinders

We stayed for a long weekend playing tennis, accommodation was great.

The accommodation is great, clean, spacious, has everything you need. Good location and Linda was very helpful and accommodating. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Thank you very much for the nice review Brett. Please contact us again in future.

Die Dorpsmeerkat
Clarissa B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B
Besigheidsreis

Stunning plek.

Die plekkie het my verbaas. Dit is werklik waarde vir geld, baie vriendelike diens, alles wat mens nodig het is daar en die decor is so mooi! Sal beslis vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Heinrich. Altyd lekker om gaste te bederf en hoop o julle weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Elize J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met klein kinders

Netjiese, veilige verblyf en 'n hartlike ontvangs. Hoogs aanbeveelbaar.

Ons was werklik aangenaam verras met hierdie onberispelik netjiese, goed toegeruste selfsorgeenhede. Die ligging aan die rand van Bethlehem is ideaal, veral in hierdie pandemie-tye, en ons is regtig hartlik ontvang. Daar is oorgenoeg plek vir die kinders om buite rond te loop in die veilig omheinde erf en die hoenders en ander plaasdiere te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Elize, baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer. Dis presies die atmosfeer wat ek wou geskep het met Die Dorpsmeerkat. 'n Plaasgevoel, maar die luukse van mooi en toegeruste eenhede. Ek waardeer dit.

Die Dorpsmeerkat
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Heerlik en gerieflik!

Lieflik uitgerus halfpad op pad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Sonja. Hoop om julle weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Machel J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim skoon en gerieflik.

Dankie Linda vir die laat inklok en dat jy ons vriendelik ingewag het. Kamers is onberispelik skoon en gerieflik. 'n Moet om by Dorpsmeerkat te oornag. Heerlik geslaap in 'n skoon en warm bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalene G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter koud.

Die lugversorging het nie gewerk nie en dit was ongelooflik koud binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke G
Saam met vriende

Warm vriendelike tuis-gevoel.

Linda het uit haar pad gegaan om ons te help. Dit is pragtig, stylvol en mens voel sommer dadelik tuis. Sy doen daardie ekstra bietjie moeite soos om reeds die elektriese kombers aan te skakel in die yskoue winter Bethlehem-weer. Daar is heerlike tuisgebakte beskuit en koffie. Dit is beslis plek wat ons sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rassie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The Dorpsmeerkat most definitely gets a 5-star review from us. The accommodation was immaculately clean, the furnishing brand new, and the hosts were beyond helpful and super friendly. We had such an amazing stay and highly recommend them. We couldn't ask for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Linda, baie dankie vir die voorreg om in jou pragtige plek te bly. Modern en netjies.

Linda se plek is hoogs aanbeveelbaar en is lekker stil en rustig en baie koud in die winter maar die lugreëling en warm kombers maak op vir die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdine D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine D

Perfekte blyplek vir tennistoernooi. Lekker ruim en die kombuis is 'n bonus! Kamers is baie smaakvol.

Ons het heerlik gebly. Gasvryheid was uitstekend! Ons was baie beïndruk sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Berdine. Jul was self model gaste. Hoop om jul weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Wesley H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley H
Gesin met klein kinders

Excellent, stunning venue and owners were super friendly and kind.

Absolutely stunning room, stunning views, stunning people and everything was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Thank you very much for the positive and kind review Wesley. Hope to see you again in future.

Die Dorpsmeerkat
Rianza C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianza C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld! 10/10

Die kamer was ten volle toegerus en hoogs modern. Dit was ook baie skoon en netjies en ons was so bederf om vrye toegang tot Netflix, YouTube en die lekkerste filter koffie te hê. Ons het baie meer ontvang as waarvoor ons betaal het en ek sal die Dorpsmeerkat beslis aanbeveel. Hierdie Plaasmeerkat het baie lekker by die Dorpsmeerkat gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Rianza dit was vir my net so lekker en aangenaam om julle te kon ontvang. Baie dankie vir hierdie terugvoer! Hoop om jul weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Sheraldine N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheraldine N
Gesin met klein kinders

Perfekte afstand vir 'n dagtoer na Clarens.

Naby die inkopiesentrum en eetplekke. Pragtig, rustig, perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, net jammer dit was vir net een nag!

Netjies, mooi, skoon, modern en rustig! Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Ferdi vir die terugvoer. Ons sien uit om jul weer te ontvang in die toekoms.

Die Dorpsmeerkat
Frikkie R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies met ‘n plaasatmosfeer.

Die Dorpsmeerkat is ‘n lekker rustige en netjiese plek. Dis ‘n stukkie plaas in die dorp. Ons het dit vreeslik geniet om daar oor te bly. Dankie aan Linda en Benita vir julle pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanthea P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthea P
Saam met vriende

Lekker rustig en gemaklik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Dankie Zanthea, vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms

Die Dorpsmeerkat
Mabel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel V
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld!

Ons het verskriklik lekker gebly by Die Dorpsmeerkat. Skoon, netjies en lekker privaat! Als wat jy nodig het en nog meer! Sal vir seker weer daar gaan bly. Dankie vir jou gasvryheid, Linda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmarie K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie K
Gesin met tieners

Die verblyf was baie meer as wat ons verwag het.

Ons het twee aande by Die Dorpsmeerkat deurgebring en sal beslis weer daar gaan bly. Die verblyf is groter as die meeste een slaapkamer woonstelle in die dorp. Dit is baie smaakvol en met goeie kwaliteit meubels gemeubileerd en kry lekker son. 'n Moet vir die koue Bethlehem. Die uitsig is pragtig, die mense en tot die honde op die werf is vriendelik. Ons elektriese komberse was voor die tyd aangeskakel en daar was vars melk in die yskas. Ons verwagtinge was definitief oortref. Julle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie Anmarie. Jul was ook model-gaste. Ek sien uit daarna om jul weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Claudia D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D
Gesin met tieners

Fantastiese akkommodasie, vriendelike verwelkoming. Rustige atmosfeer, net wat ons nodig het.

Ons hele ondervinding met Die Dorpsmeerkat was een groot plesier vanaf ons bespreking tot ons uitkloktyd. Pragtige akkommodasie, vriendelike verwelkoming en puik diens. Julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Gesin met klein kinders

Presies wat ek en my dogter gesoek het. Rustig, stil en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario Johannes V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, waarde vir geld met hope ekstras.

Elke keer is dit 'n plesier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario Johannes V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wat 'n pragtige en veilige plek om te oornag. Regtig waarde vir geld, uitstekend toegerus, met baie ekstras. Linda is baie netjies op haar plek, en ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie! Die Dorpsmeerkat sien ons beslis weer.

Die Dorpsmeerkat is netjies, goed toegerus en gerieflik. Die aandag aan detail en Linda se vriendelike ontvangs laat 'n mens welkom voel. Ons sal beslis weer by Die Dorpsmeerkat oorslaap en beveel dit vir ander reisigers aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lume R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lume R
Gesin met tieners

Vriendelike omgewing met alles wat ons nodig gehad het en meer.

Ons sal beslis weer hier kom bly. Gasvrye mense. Baie skoon en netjies. Gevoel soos huis weg van die huis af - net beter! Ons het baie lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M

Pragtig, skoon, vriendelike, gerieflik en baie netjies.

Een van die lekkerste plekke waarin ons tot nou toe in Bethlehem gebly het. Waarde vir geld, privaat, ruim, skoon, baie netjies en baie veilig, uit die boonste rakke. Ons is met gasvryheid ontvang en kan die Dorpsmeerkat beslis aanbeveel, baie dankie Linda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K
Gesin met klein kinders

Weelde en gasvryheid teen 'n prys wat jy moeilik elders sal kry!

Linda het 'n uitsondering gemaak sodat ons ons miniatuur worshondjies kon saambring aangesien hulle onlangs geopereer is. Dit alleen het dinge vir ons baie vergemaklik. Ons seuns het die werf so geniet en veral die vriendelike honde op die werf. Die eenheid is uitsonderlik goed toegerus, ruim en weelderig versier. Van nou af sal ons Bethlehem toe gaan as ons na Die Dorpsmeerkat toe gaan, want dis waardig om 'n bestemming op sy eie te wees. Verby is die dae wat ons na Die Dorpsmeerkat toe gaan omdat ons Bethlehem toe gaan. Die Dorpsmeerkat is verseker ons enigste keuse vir enige toekomstige besoeke aan Bethlehem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam.

Eenheid was skoon, goed toergerus en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gasvry!

Baie netjiese plek, met skoonmaakdienste elke dag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie, dis altyd lekker om sulke terugvoering te ontvang.

Die Dorpsmeerkat
Linda N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Saam met vriende

Dit is 'n fantastiese plek waar ek baie graag weer sal wil bly.

Pragtige plek met alles, selfs 'n sambreel wat ons nodig gekry het, waaraan mens kan dink. Ons was bietjie vroeg daar, maar dit was geen probleem nie - alles was netjies en reg. Linda is 'n baie vriendelike gasvrou. Die meubels, beddegoed ens. is baie mooi. Puik!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Jammer ek reageer so laat maar wees verseker ek waardeer hierdie boodskap sommer baie.

Die Dorpsmeerkat
Michelle B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld.

Uitstekende akkommodasie ten opsigte van alles wat ek nodig gehad het vir my tydperk van verblyf. Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen en kan dit sonder enige huiwering aan enige iemand aanbeveel. Baie dankie dit was wonderlik om by Die Dorpsmeerkat te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Die Dorpsmeerkat het my verwagtinge ver oorskry. Als wat ons nodig gehad het was in die wooneenheid beskikbaar. Tee koffie en tot vars melk. Die enigste negatiewe punt is die staaltrappe wat na die voordeur gaan is redelik regop en ou mense en mense wat moeilik loop en nie kan klim nie sal dit as n probleem vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-mari L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-mari L
Gesin met tieners

Smaakvol, netjies en skoon!

Linda is 'n uitstekende gasvrou, en het ons baie tuis laat voel. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit was ruim genoeg om met ons twee kinders te deel. Dit is rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik netjies en gasvry.

Linda het baie moeite gedoen om ons verblyf genotvol te maak. Vars melk gelos in yskas. Selfs vuurhoutjies, Fireligthers en charcoal gelos in braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabeth L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabeth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas-atmosfeer in die dorp.

Die Dorpsmeerkat is smaakvol en so netjies en skoon. Die uitsig is ongelooflik! Gasvrye en aangename mense. Ek sal die blyplek hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie ek waardeer die terugvoer.

Die Dorpsmeerkat
Christiaan B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en vriendelike mense wat dit bestuur.

Die ideale plekkie om die omgewing te besoek en terug te keer na 'n dag se rondry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie, waardeer die terugvoer.

Die Dorpsmeerkat
Marius D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met vriende

Ons was baie beïndruk en sal weer daar bly.

Dit was werklik eersteklas verblyf en ons het nie eens nodig gehad om vir iets te vra nie, want alles was outomaties verfris en hervul. Dis seker een van die beste plekke wat ons nog in gebly het. Stil deel van die dorp, maar tog naby alles. Ons het gedink die fasiliteite in die chalet was ver bo verwagting. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Beste Marius,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer opreg en hoop om julle gou weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Charles S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyfplek was baie smaakvol en skoon.

Teen absoluut billike tarief! Dit was aangename verblyf met al die moontlike geriewe wat mens vir oornagverblyf nodig het. Die plekkie is besonders netjies en alles baie smaakvol uitgerus! Sal werklik dit kan aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie mnr Charles Steyn. Dis baie lekker om te weet gaste waardeer en geniet die verblyf. Hoop om julle weer te sien (en dat die wind dan nie so baie sal waai nie) Groete

Die Dorpsmeerkat
Charne S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne S
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Kamer is pragtig en ruim. Ek sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Lekke geslaap!

Dit was stil, rustig en aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien!

Die Dorpsmeerkat
Brenda O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut PUIK!

Ek het vir 2 dae gholf gaan speel in jul dorp. My man het wel vreeslik gesukkel om jul plek op te spoor, maar nou weet ons presies waar julle is. Hoe ongelooflik was dit nou nie. Van die aankoms waar jul seun Ben ons verwelkom het en dan die lieflike stilte en pragtig gemeubileerde vertrekke. WOW, ek sal julle altyd aanbeveel aangesien dit lekker eksklusief, luuks, skoon, netjies en baie ruim is. Nee wat, julle sal nooit 'n slegte resensie ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpsmeerkat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek het intussen 'n nuwe naambord opgesit wat baie meer sigbaar is. Hoop om julle weer te sien!

Die Dorpsmeerkat
Riaan V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig. Dankie!

Dit was baie aangenaam en rustig. Sal weer daar gaan bly. Vriendelike diens. Sal dit by enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met klein kinders

Dit was vir my baie gerieflik, stil en veilig.

Ons was met ope arms ontvang, hulp was aangebied om ons bagasie na woonstel te dra en die gasvryheid was uitstekend. Dit was 'n baie gerieflike woning, stil en veilig veral met jong kindertjies, daar is genoeg afleiding vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker, warm en rustig oornag in Dorpsmeerkat op pad huistoe. Alles wat nodig is, was daar, baie netjies en met smaak gemeubileer.

Dorpsmeerkat is goed geleë in 'n baie mooi, rustige omgewing. Die eenheid is ruim, netjies, skoon en met smaak gemeubileer, met alles wat mens nodig het. Ons beveel Dorpsmeerkat met 'n oop gemoed aan en sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra S
Gesin met klein kinders

Value in all regards!

Very neat, quiet place. Lots of grass area for kids to play and animals to say help to. The apartment was very nicely furnished with everything you need for a night or twos stay. Main bedroom was very big, as was the bathroom (huge shower). For what we paid, I did not expect such luxury and space! Our host was very friendly and accommodated all our needs!!! We will definitely stay here again! We had such an enjoyable weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makkie D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie D
Gesin met tieners

Pragtig en lekker!

Lieflike blyplek, rustig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gemaklik en goed geleë.

Die huis is uiters netjies en gemaklik. Die uitsig is regtig pragtig en jy kan in die veld tussen perde gaan stap. Huis is toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Regtig die beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd teëgekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G

Goed!

Die mense het uit hulle pad gegaan om ons tegemoet te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H

Uiters skoon, netjies en gerieflik. Dekor is pragtig.

Ons het die afgelope jaar baie gereis. Die Dorpsmeerkat hoef glad nie terug te staan vir Europa of die Maldives nie! Dis by verre een van die beste plekke waar ons al gebly het. Dit lyk nog beter as op die foto's. Baie dankie aan Linda en haar man se hulp en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klasie V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie V
Besigheidsreis

Baie baie netjies, skoon en alles wat jy benodig.

Dit is die beste plek waar ek nog oornag het die hele jaar. Vriendelike mense. Lieflike beddens, platskerm TV en soveel meer. Baie veilig en stil. Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martel W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martel W
Gesin met klein kinders

Het vreeslik tuis gevoel en sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Die eienaars is baie gawe en aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 22, Bally Duff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YzY3YjVjLThjMDgtNDZjNy1iOTU1LTA0ZmNmMmM0YWJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Plot 22 Bally Duff 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.230371991761 28.339710104465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem