Die Eend
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 850 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Die Eend bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid in Lyttelton Manor, Centurion. Die verblyf is net 2 km vanaf Unitas Hospitaal geleë en naby alle geriewe. Die N1- en N14-hoofweë is maklik bereikbaar met beperkte verkeer.
Die Eend het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en 'n ekstra bed in die leefarea. Die eenheid het ook 1 badkamer, 'n kombuis en 'n TV-kamer. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV met die volle reeks DStv-kanale in die TV-kamer. Die verblyf is op 'n pypsteelerf en het ook 'n stoep, diefwering en sekuriteitshekke. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Privaat kuier en braaiareas word op versoek vir die gaste geskep en braaiers en toerusting word voorsien.
Twee sekuriteitshekke is beskikbaar en die tuin spog met 'n swembad.
Die swembad is nie omhein nie, so hou asseblief te alle tye 'n ogie oor die jongspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lodi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Die Eend het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lyttelton Manor Lyttelton Centurion Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng