Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Erf

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Die Erf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yvonne V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Kaapsche Hoop is beautiful and we really enjoyed our stay at Die Erf. Thankd.

We loved our stay at Die Erf. The host was kind and very helpful. Kaapsche Hoop is beautiful and great to connect with family and nature again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Erf se terugvoer

Thank you so much. Please come visit again.

Die Erf
Julian H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian H
Gesin met tieners

Lovely spot for an extended family or friend getaway. Well located in Kaapsehoop.

Die Erf was a great spot for an extended family or friend group of up to 8 people. It was well located near the main eating spots at Kaapsehoop. Having a gas hob and inverter took out the load shedding hassles. It's a bit noisy at times being near the main road. The place is very homely and I don't think the outside photos and inside photos do it enough justice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met vriende

Lekker gerieflike gastehuis.

Die ou woning is netjies vernuwe en gerieflik gemeubileer. Braai op die stoep met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Erf se terugvoer

Dankie Chris dat jy Die Erf so geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Susan
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis

Die Erf
Helma V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierhuis net vir jouself.

Die Erf verskaf 'n heerlike kuierhuis met genoeg slaapplek. Die kombuis is ingerig met alles wat jy nodig het om vir jouself te sorg. Die badkamers is baie netjies met heerlike storte. Selfs beurtkrag het ons nie baie gepla nie. Beslis my eerste opsie as ek weer in Kaapschehoop kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Erf se terugvoer

Liewe Helma,

Baie dankie vir die pragtige boodskap, waardeer.
Ons is so bly julle het heerlik gekuier en gebly.
Kom gerug terug enige tyd.

Groete
Susan
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis

Die Erf
Nico B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rerig baie lekker.

Die verblyf was baie netjies en skoon, alles wat 'n mens nodig het. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en Susan was altyd beskikbaar, maar niks het geskort nie, alles was beskikbaar en skoon en netjies. Die ligte is op solar en die warm water op gas, so loadshedding het nie so 'n groot impak gehad nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Erf se terugvoer

Nico, baie dankie vir die opbouende terugvoering. Ons het groot waardering daarvoor. Groete. Ria Bothma

Die Erf
Berna V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Saam met vriende

Naweek wegbreek met vriende.

Gerieflik, silwerskoon en vriendelike ontvangs. Alles binne loopafstand, maar ver genoeg van die kuierplekke dat hul geraas nie pla nie. Die perde op grasperk was 'n bonus. Batterye vir ligte tydens beurtkrag was gaaf, 'n gasplaat vir kookwater sou dit nog beter maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Erf se terugvoer

Goeiemore Marna, baie baie dankie vir die pragtige komplimente. Die positiewe kommentaar is wonderlik en ons sal defnitief aan die gastoof werk. Groete
Susan,
Bestuurder
Kaapsche Hoop Gastehuis

Die Erf
Iselle C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly dog-friendly.

Spacious house, dog-friendly and great location (close enough to everything, but away from the main road noise). We had one or two issues initially with the fence that wasn't 100% secure and the hot water upstairs. Both concerns were addressed immediately and sorted out with no hassle at all. We had an amazing weekend with our 3 large dogs: hiking trails in the mornings, watching sport on DStv in the afternoon and walking up the road to have dinner in the evenings. The horses came past to say hi a couple of times too. Loved this house and will definitely stay here again. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 611, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb9fe3026f50baa36957eeefabe8ce2924fb89a0005244da68f6f3bbbc90c66802f1aae76ca8246ac15a95567be33cb9ef0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 611 Coetzee Street Kaapschehoop 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.592612614073 30.764322936701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem