+12
Gastehuis in Wolmaransstad

Die Geel Huis Guesthouse

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Heloise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect overnight stop. Aaron is friendly, helpful, and provides great customer service. Thank you for the delicious pizza!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Moenie Aaron verloor nie. Ou handdoeke vervang asb. Aaron, die barman, is uitstaande. Hy help graag en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Surika V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Was so lekker ons sal weer daar oornag. Ons kuier was aangenaam en die kliëntediens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adéle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mrt 2026

Geen waarde vir geld! Die plek het dringend onderhoud nodig. Het vreeslik warm gekry, kragproppe het nie gewerk nie, stortdeure was lendelam of afwesig. Geen water of melk in die yskas, yskas nie eers aan nie. Nie waarde vir geld nie en dan nog geklassifiseer as 3 ster. Het beter verwag!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ngwanamohube P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Restful in a clean and quiet place. Clean place. Friendly and helpful staff. Location is very convenient as you enter Woolies from Gauteng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Queen Makaula M
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2025

It was so pleasant. We received a very warm welcome by, I believe, a security guard. It was load shedding at that time, but he helped us through to the room and showed us everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

William O
1 nag Saam met vriende
3.0
Mei 2025

Dis goed vir net 'n oorslaap, moenie te veel verwag nie. Kamer het 'n reuk gehad, restaurant se kos was ok. Grootpad naby gastehuis is bietjie steurend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Thereza H
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2025

Slegs geskik vir slaap, moet nie veel meer verwag nie. Ek sal Die Geel Huis slegs aanbeveel as jy nie te veel vol nonsens is oor waar jy bly nie en slegs 'n plekkie soek om te slaap. Die bed is gemaklik en daar is 'n TV wat gelukkig werk. Ongelukkig het ons kamer vreeslik gestink, dink daar was fout met die drein, dit was glad nie aangenaam nie. My man het gesukkel om te slaap met die reuk. Die stort was nie skoon nie en die maintenance binne die badkamer is nie op standaard nie. Die toiletrolhouer was stukkend, so die toiletrol het heeltyd op die vloer geval. Die ontbyt was wel lekker.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Piet H
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Tuin is netjies en groot. Vir oornag aanvaarbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eddie B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Okt 2024

Gemiddeld. Omdat ek op 'n sakereis was, was die onbeskikbaarheid van WiFi en die feit dat my Telkom WiFi glad nie daar kon konnekteer nie nogal 'n frustrasie. Die kamer het deur-en-tyd 'n klam reuk gehad.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Vlakfontein Gedeelte, Wolmaransstad, 2630, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqYvha9X1WKfAULKudwOBPgh8mSSGePet6Ds6HJ4geYzj676mev?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 56 5 1 4 12 Vlakfontein Gedeelte Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.197398063039 25.993845738136
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang