Die Kasteel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Kasteel bied verblyf in smaakvolle kamers en is in Hartswater geleë. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakewegbreek.

Daar is 9 gastekamers by Die Kasteel. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en multi-kragproppe.

Daar is ook verhit- en eetgeriewe soos 'n yskassie, ketel, mikrogolf, breekware en eetgerei in elke kamer. Die gastehuis het 'n haarsalon, kontantkroeg en koffiewinkel wat van Maandae tot Saterdae oop is.

Daar kan ook voorsiening gemaak word vir sakereisigers, konferensies, troues en ander spesiale geleenthede. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Kasteel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false