Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kelderhuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breederivier, Worcester, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 740 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Kelderhuis is 'n toegeruste selfsorgplaashuis op 'n werkende plaas in Breederivier naby Worcester. Dit is die ideale plaaswegbreek vir 'n gesin wat die besige stad wil ontsnap.

Die eerste slaapkamer het twee enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n losstaande bad. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet vir kamers sonder en suite-geriewe. Elke slaapkamer het dakwaaiers wat met 'n afstandbeheer werk. Handdoeke en toiletware word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n platskerm TV en smeuloondjie, 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof-oondjie, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.

Die voorkant van die huis spog met 'n asemrowende natuur-uitsig, losstaande braai, buitemeubels en 'n sambreel waaronder gaste hul maaltye saam kan geniet. Buiteparkeerplek is reg langs die plaashuis beskikbaar en daar is ook 'n motorhuis waar twee voertuie kan parkeer. Daar is ook gratis Wi-Fi beskikbaar.

Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, wynproe, bergfietsry en voetslaanpaaie in en gaste kan die Bergsig Bistro besoek vir heerlike ligte maaltye teen 'n ekstra koste.

Worcester en die omliggende areas bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos wandelpaaie, voëlkyk, wildkyk, die Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin, bergfietsry, fietsry, watersport, asook wynproe en olyfproe in die Breedkloofvallei.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Kelderhuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Die Kelderhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breederivier, Worcester, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kelderhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breederivier, Worcester, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ed87dfda080be731bdbf022d7cdbd50b2d23c7d7fcea3d42196595cbe490edc05959d9ca83dda75421d049d2459c882d219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Bergsig Wynlandgoed Route 43 Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.519612849582 19.194810519296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem