Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kleihuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

- Die Kleihuis word deur gas en sonkrag van krag voorsien.
- Let asb. dat die verblyf deur wandelpaadjies en trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, ouer gaste, of gaste met gestremdhede nie.
- Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word versoek om voor aankoms oor die toestand van die grondpad navraag te doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantshoekweg 192, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA950f732d0ee5aa12b9cfa3ac9db4df5bbd0c76008a27f73a160b6ed4287d0b66438cc781c9d60a068535fb71099551a7bca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 192 Oliphantshoek Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981895906809 22.638643610851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem