Breederiviervallei Akkommodasie by Die Kloof | LekkeSlaap
+15

Die Kloof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Die Kloof
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chris H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer en goed toegeruste verblyf. Alles was skoon en netjies.

Ons was beïndruk met die grootte van die verblyf en die buitestoep met die pragtige uitsig oor Ceres is 'n lieflike kuierplek.

Andri K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri K
Gesin met tieners

Fantasties.

Ek en my gesin het ons plekkie gekry.

Zak V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak V
Saam met vriende

Waarde vir geld, stil wegbreek van die stad af.

Baie lekker wegbreek uit die stad. Mooi natuurskoon. Regte plaashuis gevoel. Braai buite onder sterre, ons het die jacuzzi op die stoep veral geniet. Baie goeie waarde vir geld.

Stephen W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing en ideale plek om af te skakel.

Omdat dit 'n ou plaashuis is met kenmerkende dik mure is dit die ideale plek vir mense wat nog 'n aanvoeling het vir die "jare terug-gevoel". Netjies en skoon met heerlike kuierplek onder die sterre, waar jy na die braai weer vuur maak tot ounag. Alhoewel al die moderne geriewe daar is, sal ek dit nie aanbeveel vir stadsjapies wat nie 'n aanvoeling het vir stil plaaslewe nie. Die feit dat mens deur die een slaapkamer na die hoofslaapkamer loop, kan vir mense wat op privaatheid ingestel is 'n probleem wees. Vir ouers met klein kindertjies en "mak" gesinne wat lekker saamkuier kan dit weer ideaal wees. Sal beslis weer gebruik maak van die plek.

Tamsyn M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn M
Gesin met klein kinders

Goeie plek! Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

'n Fantastiese klein ontdekking, baie mal daarvoor om op die platteland te wees. Ons almal het die donkie-Jacuzzi geniet. Goed toegeruste en regtig gemaklike beddens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place! We had a fantastic time.

A great little find, loved being in the countryside. We all enjoyed the donkey boiler Jacuzzi. Well equipped and really comfy beds.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lesley G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley G
Gesin met klein kinders

We were in awe of your scenery.

We totally loved the whole place and everything about it.

Anton E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, warm atmosfeer.

Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het.

Jolindie C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindie C
Saam met vriende

Prentjiemooi.

Prentjiemooi, ons wil vir seker weer gaan.

Anika L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika L
Gesin met klein kinders

Gesellig en ontspannend!

Het heerlik ontspan in rustige plaas-atmosfeer met lieflike uitsig. Outentiek en baie goed ingerig met alles wat nodig is. Bekostigbaar en goeie waarde vir geld. Die hot tub was heerlik! Sal beslis aanbeveel!

Elna W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

Wat 'n heerlike verblyf! Almal was hartseer om te gaan.

Die pragtigste ou plaashuis - so mooi gerestoureer in 'n kloof met 'n uitsig oor Ceres in die verte! Ons was baie vriendelik ontvang deur Ashley. Almal het die Kol-kol baie geniet - ons kon die kinders amper nie daaruit kry nie. Sal die plek vir seker aanbeveel en weer wil besoek.

Martin R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martin R
Gesin met klein kinders

Het na net een aand gekanselleer. Die foto's is baie misleidend.

My vrou, ons 7 weke oue baba en haar skoonfamilie het die Donderdagmiddag opgedaag. Ek sou die volgende dag aansluit. Die kamers was geweldig klein. Die plafon is so laag dat my skoonpa aanmekaar sy kop daarteen gestamp het. Dit is geweldig donker en baie min sonlig het ingekom. Dit was geweldig warm en daar was geen lugversorging nie. Ons het dit geweet maar, ek het vooraf gevra of ons in die dam kan swem. Dit was definitief nie geskik vir swem nie. Die foto's is baie misleidend en laat die plek baie groter lyk as wat dit werklik is. Hulle het aanvanklik aangedring op die volle bedrag voordat ons opdaag. Gelukkig het ek nie daarvoor geval nie en net 'n 50% deposito betaal. Ons het baie geld verloor a.g.v. hiervan. Die eienaar/bestuurder het ook belowe om vir ons wyn te stuur om "apologie" aan te teken. Ons het nooit weer van haar gehoor nie. So, in die algemeen het ons 'n slegte ondervinding gehad.

Johan W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en verde met pragtige uitsig.

Heerlike plek vir rus en vrede. Baie mooi uitsig oor die berge. Die "fire heated pool" was 'n wenner.

Chandré K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandré K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek, nie te ver weg nie.

Die Kloof is die ideale plek om na te gaan vir n wegbreek vanaf die besige werkslewe wat mens elke dag ervaar. Knus weggesteek met asemrowende uitsig.

Shani M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani M
Saam met vriende

Heerlik.

Lekker rustig en mooi uitsig.

Maryke G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met vriende

10 uit 10.

10 uit 10, sal definitief weer besoek.

Pieter H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Besigheidsreis

Uitstekende uitsig.

Baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly.

Liandre S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandre S
Saam met vriende

Great.

Great and good place to rest.

Nicolette K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus, lieflike plek.

Ons gesin het baie lekker vakansie gehou en danksy voorstelle van die gasvrou, kon ons lekker aktiwiteite in die Ceres omgewing uitprobeer. Ons het gehoop om sneeu te kry en Matroosberg het nie teleurgestel nie.

Susan B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B
Saam met vriende

Dit was 'n fees om in hierdie sprokieshuisie, met sy kaggelkombuis en die heerlikste warm Jacuzzi tussen die berge te bly!

Vandat ons deur die hekke van die plaas gery het, tot ons weer moes groet, was dit 'n heerlike ervaring. Die huisie is skoon, met vars beddegoed en handdoeke. Die kombuis is baie goed toegerus en die vuurmaakplek daarin was 'n ekstra bonus. Die jongmense het elke aand die vuur in die buite Jacuzzi gestook en hulle verlustig in die vuurwarm water. Ons het die hele tyd veilig gevoel en kon na hartelus op die plaas gaan stap of die pragtige omgewing verken. Hierdie is die perfekte plek om rus vir jou siel te vind.

Estelle L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle L
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend.

Alles was baie skoon en netjies. Ten spyte van die koue was die beddegoed heerlik warm en snoesig en met 2 verwarmers en die kaggels het ons glad nie koud gekry nie. Die bad se uitlaat het gelek en die hele vloer natgemaak, dus kon ons nie dit gebruik nie. Maar ons het ons tyd daar baie geniet en sal dit definitief aanbeveel.

Philip J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere blyplek met spesiale atmosfeer.

Uitstekende ligging. Pragtig gerestoreer. 'n Plek waar mens kan rus, ontspan en die natuur geniet.

Adriaan P V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan P V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Definitief plekkie om te te stop. Absoluut fantasties om op stoep te sit laat middag/vroegaand. Goed vir jou siel. Ontvangs uit boonste rakke.

Deon S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir 'n hegte gesin wat oor 'n naweek wil "bond".

Heerlik vir die somer, maar koud en donker in die winter. Die lae plafonne en deurdrumpels kan onbedagte lang persone onverwags 'n klap teen die kop gee!

Anneke D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Saam met vriende

Stunning plekkie!

Baie skoon, netjiese huisie met outydse sjarme! Heerlike donsduvets vir die koue!

Rachit J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachit J
Saam met vriende

Peace in middle of nowhere. Awesome.

Awesome host and place, loved to spend most nights resting in jazzuzi , sipping wine with jaw dropping views. Highly recommended to visit this place, second room is small and cramped. We improvised and made best out of our 2 nights stay there

Nick & Corrie P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick & Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, skoon en ontspannend.

Ons sal verseker weer van hulle gebruik maak. Baie mooi area met mooi uitsig oor die Ceres-vallei.

Anusha P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anusha P
Saam met vriende

Fantastic stay!

Loved the peace, serenity and scenery. Thank you!

Hedwig K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Ons is vriendelik ontvang en het 2 dae geniet in 'n netjiese, skoon huis. Baie rustig. Wonderlike ervaring.

Etienne V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Gesin met tieners

Ideale naweekwegbreek vir die gesin.

Fantastiese ondervinding vir stadsmense om die rustigheid van plaaslewe te kan ervaar. Ideale basis vanwaar die omliggende dorpe Ceres, Tulbach, Wolsely en Prince Alfred's Hamlet verken en ervaar kan word. Vele aktiwiteite vir oud en jonk in die omgewing.

Philip V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het Die Kloof gebruik as basis om die omgewing te leer ken soos die Agter-Witzenberg, die Koue-Bokkeveld en oor die Katbakkiespas en Skitterypas tot in die Ceres-Karoo en weer terug oor die Swaarmoedpas en Ceres.

Yumna R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna R
Saam met vriende

Relaxing, quiet and a great breakaway from the everyday routine.

Definitely worth my money, everything was neat and the customer service was great. Just a phone call away. Will definitely recommend it to others. The view and farm was breathtaking. The outdoor shower is a must.

Dalene H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie oulike, rustige plek.

Ons het elke oomblik geniet. Die plek was so netjies. Goeie ontvangs. Die buitestort was natuurlik 'n pluspunt.

Elaine M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Saam met vriende

Relaxing, peaceful, heaven.

Although we were looking for accommodation near Tulbagh, Die Kloof was the only one available for 5 people at the time of our enquiries. We enjoyed our stay and will stay there again should the opportunity occurs. Thank you Isabel for assisting my parents when they locked themselves out of the house!

Catherine J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine J
Gesin met tieners

Wonderlike stilte en 'n smakie van vergange dae.

Dit was die heel beste ooit!

Glynis S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis S
Gesin met tieners

A lovely, cosy and well equippped place to stay

We thoroughly enjoyed our 2 nights at Die Kloof - especially the "braai" place in the kitchen.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koelfonteinplaas, 4,7 km vanaf Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMWI4YTk0LWYyNjctNGU5Ny04YjcyLTdmY2ZiYjM2ODUyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 R303 Koelfontein Farm 6840 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.248084684674 19.326864810186
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za