LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Kokerboom Selfsorg Eenheid | LekkeSlaap
+20

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Die Kokerboom Selfsorg Eenheid
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
John S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay to discover the Loeriesfontein area.

We were travelling to see flowers on the West Coast and ventured to Loeriesfontein as a new destination. We were disappointed with both the flowers and town as the drought has clearly ravaged the area. Whilst Die Kokerboom is one of the better establishments in the village, we would not venture back and rather stay further south around Nieuwoudtville or north towards Kamieskroon.

Daleen D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met vriende

Gasvry en netjies.

Ons is gulhartig ontvang. Dit was baie netjies, skoon en ruim. Alles wat ons benodig het, was beskikbaar.

Karin C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met vriende

Blomme kyk.

Netjies huis met groot kamers oorkant die skool geleë.

Catherine B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B
Saam met vriende

A friend and I had a wonderful three days at Kokerboom Cottage during the spring flower season.

The accommodation was sparkling clean and very comfortable. We enjoyed the abundant flowers and other attractions in the area. It was great to come back to the house and relax after a hectic day. My friends' two dogs - poodles - were welcomed and were very happy and safe in the fenced yard.

Carine V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontnugterend.

Kokerboom word nêrens aangedui as geleë in 'n informele nedersetting! Die kopstuk van die hoofslaapkamer se bed word geskei deur 'n deur waar die eienaar woon en moes ons heel nag luister hoe snork die eienaar! Die stort was so verstop dat jy binne een minuut moet klaar wees anders is die badkamer onder water! Die toilet se kraan moes ons toedraai, want hy loop aanhoudend, die badkamer se slot is stukkend, die buitedeur kon nie sluit nie en omdat dit in 'n nedersetting geleë is het ons baie onveilig gevoel. Die foto’s is heeltemal misleidend. Die gebou is substandaard vir die prys waarvoor dit verhuur word, in vergelyking met akkommodasie in dieselfde prysklas.

Vanaf
R2 370
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 370
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 370
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGsLjbml7G46W6YZJz2XaqtWUZoug72Jfq4W8p1CfRdmGd7XHs4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370  per nag, vir 6 mense 5 5 1 4 9 Plein Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.951768086088 19.43681233366
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!