- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 370 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Kokerboom Selfsorg Eenheid bied selfsorgverblyf in Loeriesfontein, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Dié dorpie vorm deel van die Namakwalandstreek en spog met 'n groot verskeidenheid plantspesies en 1 van 2 windpompmuseums in die wêreld.
Die huis is volledig gemeubileer, beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die sitkamer. Daar is 2 aparte badkamers, 1 met 'n stort en 1 met 'n bad.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en etenstafel. Daar is ander geriewe soos 'n kaggel in die sitkamer en 'n binnebraai-area.
Doendinge in die omgewing sluit die Fred Turner Windmill Museum, Rheboksfontein en Die Kokerboomwoud in.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Kokerboom Selfsorg Eenheid sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Davion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Loeriesfontein Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom