Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kolonie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Die Kolonie
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adéle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S

Puik ligging, huis met baie karakter.

Absoluut fantasties. Die huis is 'n juweel en het soveel karakter. Die ligging is puik, uitleg van huis dra by tot lekker kuier atmosfeer. Daar is genoeg spasie sodat ons nie onder mekaar se voete is nie (ons was 8 grootmense). Alles is daar wat jy nodig het. Ons kon afskakel en verfris huis toe gaan. Ons (al 8 van ons) kom definitief weer. Louise is 'n stêr, die reëlings, altyd beskikbaar vir 'n vraag en vars blomme en vrugte toe ons arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben O

Uitstekende verblyf met goeie ligging en ruimte.

Lekker rustige area naby die strand en genoegsame ruimte vir kinders om veilig te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J
Saam met vriende

Heerlik, wonderlike ligging, alles wat nodig was.

Die Kolonie het 'n unieke atmosfeer en baie spasie. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Reg op die see met 'n pragtige strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav B
Gesin met tieners

Well that was fun!

Plenty of space at an awesome location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Wonderlike ligging en see-uitsig, uitstekend toegerus.

Uitstekende waarde vir geld, die huis het alles wat 'n groot groep mense benodig, alles is baie netjies en skoon. Die huis is goed beplan met groot areas vir saam eet en kuier met 'n gesellige braai-area. Ons was 'n groot groep familielede wat die naweek terdeë geniet het. Dankie Louise, ons keer binnekort weer terug! Inkopies kan gemaklik binne minute by nabygeleë inkopiesentrums gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daelina G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daelina G
Gesin met klein kinders

Fantasties, heerlik.

Wat 'n wonderlike ervaring, so verfrissend. Dis pragtig en heerlike akkommodasie. Dis heerlik vir 'n paar gesinne. Dit is kindervriendelik en alles was gerieflik. Dankie, sal weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley W

Spacious home in an amazing location.

Beautiful location, lovely home with loads of space and a lovely atmosphere. I will certainly be going again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Briljante ligging en relevante huis vir 'n groot gesin se seevakansie.

Die huis was skoon, die buurt veilig en die ligging briljant! Glentana het ons aangenaam verras! Ons hond het dit net so baie geniet (let wel die huis is nie omhein nie). Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Gesinsdroom.

Dit is ‘n pragtige huis, perfek vir ‘n groot of klein groep mense om met gemak vakansie te hou. Dit is ten volle toegerus met alles om jou verblyf te vergemaklik. Die alarmstelsel gee gemoedsrus. Die loopafstand van die strand is perfek vir die “groot trek” met ‘n kleinspan. Ons beplan reeds ons volgende kuiertjie by Die Kolonie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese wegbreek. Dis 'n klein stukkie hemel op aarde!

Ons het 'n wonderlike naweek gehad tydens ons verblyf in die Kolonie, net jammerte 'n naweek was heeltemal te kort. Hierdie huis sal ek aan enige een aanbeveel, van klein tot groot groepe, ons sien reeds uit na ons volgende kuier daar. Pragtige uitsig en die dolfyne wat die heeltyd in die branders baljaar het! Asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deb J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deb J
Saam met vriende

A fabulous home from home in a stunning location - warm friendly host!

Loved our experience! Will definitely re-visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 175, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAghPy3HlJhgu9l0GLtvcQQALzMvwBGOFlDd6UzTHqPP5mwqbTmX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14) 11 5 1 5 175 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050067670243 22.29384717791