Die Kruidjie
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Die Kruidjie is 'n selfsorgeenheid in Kranspoort, Mpumalanga, en op die onderste verdieping van die eienaar se huis.
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers mt en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop op 'n stoep wat 'n tafel en stoele asook braaigeriewe het. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Kruidjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sampie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Die Kruidjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kranspoort Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom