Die Kuierhuis
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Andries en Amanda se Kuierhuis Gasteplaas bied tradisionele plaasverblyf. Daar is oop ruimtes en rustige uitsigte en Die Kuierhuis is net 150 km vanaf Bloemfontein en 200 km vanaf Johannesburg.
Die kos is uitstekend en die verblyf is privaat met en suite-badkamers en privaat ingange vanaf 'n stoep. Daar is 'n groot gemeenskaplike leefarea en eetarea.
Gaste kan ook in selfsorgeenhede te bly.
Gaste kan op die plaas wandel. Die sandsteenkapel is ideaal vir klein troues en die skuur, met plek vir 80 mense, kan vir vir funksies gebruik word en het olielampe en klipmure. Dit is ook ideaal vir konferensies en spanbou-aktiwiteite.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 12 km op pad na Die Kuierhuis is.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Gaste dink Die Kuierhuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ventersburg Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat