Die Opstal Gastekamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë.
Die gastehuis beskik oor 14 gastekamers. Hierdie eenhede is in 'n aparte gedeelte van die hoofhuis. Elke kamer is geskik vir 2 tot 4 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die gastehuis is 4 km vanaf The Bult-sakesentrum geleë. Die Bailliepark Spar en verskeie koffiewinkels is ook binne stapafstand van die instansie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 411
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Die Opstal Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes