25% af Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Mrt 2020 tot 9 Apr 2020.
Witsand Akkommodasie by Die Opstalletjie | LekkeSlaap
+26
+26

Die Opstalletjie

  • Spesiale Aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 16, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Opstalletjie is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in Witsand op die hoofstrand geleë is. Die huis het rustieke sjarme met pragtige 270°-uitsig oor die Breederivier en Witsandstrand. Die huis is geskik vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek sonder al die geriewe van 'n splinternuwe, goed ingerigte gesinshuis.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste. Die huis het 4 slaapkamers, waarvan 3 uitloop op die duine.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-stort en die huis het 2 gastebadkamers, 1 met 'n bad en die ander 1 met 'n stort. Aan die buitekant is daar 'n warm en koue stort om jou af te was na 'n luilekker dag op die strand. Die boonste leefarea het 'n binnebraai of kaggel vir die koue wintersnagte. Die huis het beddegoed, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word. Die huis beskik ook oor 'n platskerm-TV met 'n satelliet, maar op die oomblik is DStv en SABC nie ingesluit nie. Onthou om 'n dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Hierdie spesiale huis is gebou op 'n alleenstaande erf en is omring deur duine en kusplantegroei. Gaste hoef net die slaapkamerdeur oop te maak om die strandlewe te geniet!

Daar is 3 lekker kroeë langs die rivier en die rivier is ook een van die beste riviermonding-visvangplekke in Suid-Afrika.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Opstalletjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 67 resensies vir Die Opstalletjie
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Galjoenstraat 16, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Opstalletjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 16, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvPbjZO9TSeq5vxBy1DRUsRCdhk2n4NgCXTsvWncVk18Fjfbg2m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 67 5 1 5 16 Galjoen Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.396446202562 20.851423144341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za