Opstal Herberg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Annerie M - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jacques B - Mrt 2024
Algehele gradering
Kort, kragtig, maar wat 'n goeie ervaring.
Nesta W - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Joseph P - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was lieflik en rustig.
Sekkie V - Des 2023
Algehele gradering
Die moeite werd!
Zethu J - Des 2023
Algehele gradering
We definitely coming back again and we want the bigger room.
Hanlie M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en het alles gehad wat ek benodig het.
Cornelia S - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer oornag by die Opstal Herberg, die gasvrou is baie dierbaar en vriendelik.
Opstal Herberg se terugvoer
Liewe Cornelia
Baie dankie vir die terugvoer. So jammer oor die klank en mikrogolf. Ons het daardie kamer beskikbaar gestel toe hier groot tekort aan verblyf was, in Bredasdorp agv die Nampo skou. Ons werk nou aan die klankdigting en 'n nuwe mikrogolf en toaster is nou in die kamer. Ons het juis die prys baie laag gehou op backpacker en kampering vlak, omdat dit nie soos ons woonstelle is nie.
Bly dat julle darem overall lekker kon bly.
Die paadjie deur die tuin is ook intussen oorgedoen!
Hoop om julle weer te sien!
Groete, seënwense
Emmie
Tania Z - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon, netjies, vriendelik.
Theunis M - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Susan U - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom