Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opstal Herberg

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R570 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Opstal Herberg bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Bredasdorp wat ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers is. Al die eenhede het privaat ingange.

Al die eenhede het hoofslaapkamers met en suite-badkamers, linne, badhanddoeke, sepies, lyfroom en 'n tee- en koffieskinkbord.

Die kombuisies is met 'n mikrogolf, eenplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 4 gaste, 'n lessenaar, stoel, dagbed en 'n matras op die vloer.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Opstal Herberg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opstal Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e3408c351bd83decfe76896e8bd4836cb73a58f5cfa51c19ac35dd42e682d523a0ca8fe2acfa10bfbdec345e49c6551ad33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 24 Union Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.5301928 20.03453082639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem