Stilbaai-Oos Akkommodasie by Die Ou Familie Strandhuis | LekkeSlaap
+20
+20

Die Ou Familie Strandhuis

  • Vanaf R3 600 per nag (vir 11 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Oos Straat , , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hierdie strandhuis is net 800 m van die Blouvlagstrand af geleë en dit bied pragtige rivier-uitsigte. Die getypoele voor die huis is veilig en ideaal vir klein kinders om in te baljaar.

Die huis het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens, die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 3 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en stort en 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, yskas, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Die huis is ook toegerus met 'n etenstafel, TV, DStv, braai-area binne en handreling by die trappe en badkamer.

Daar is 'n groot parkeerarea buite en die huis het speelruimte vir die kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Ou Familie Strandhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Die Ou Familie Strandhuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 9 Oos Straat , , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ou Familie Strandhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 11 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 11 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 11 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Oos Straat , , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3Yzg0MDM1LTVhZDAtNGU4NS05YzI0LTVmZWIyZGVkMTQ4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 11 persone) 15 5 1 5 9 Oos Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.370491310071 21.421541152115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za